4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 278 Auriga Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
L'Abri is 'n ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige en veilige beskutte gedeelte van Waterkloof, Pretoria. Dit is naby die Universiteit van Pretoria, die Voortrekkermonument, Vryheidspark, Brooklyn Mall, en hospitale soos Little Company of Mary, Zuid-Afrikaans en Jakaranda.
Die eenheid is deel van die hoofhuis, maar bied steeds privaatheid met eie toegang. Die eenheid is goed toegerus en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n bank wat in 'n dubbelbed verander kan word in die leef area. Dit is hoofsaaklik geskik vir kinders of jongmense. Daar is 'n hele paar trappe om af en op te klim (22), L'Abri is dus ongelukkig nie geskik vir persone in 'n rolstoel of diegene wat moeilik loop nie.
Die kombuis het basiese selfsorggeriewe en het 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, elektriese braaipan en induksieplaat. Die leefarea het 'n dubbel slaapbank wat meer geskik is vir kinders of jongmense. Gemaklike sitplek en 'n TV met DStv (alle kanale) is ook beskikbaar. Gaste het ook gratis WiFi in en om die eenheid. Joghurt, muesli, melk, koffie, tee en beskuit word voorsien met aankoms.
Daar is 2 honde op die werf, 2 worshonde. Hulle is luidrugtig wanneer hulle mense verwelkom, maar is nie gevaarlik nie.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Dié is ideaal vir sakereisigers, gesinbesoek of net 'n gemaklike oornagplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isolde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 278 Auriga Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink L'Abri het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
278 Auriga Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang