L'Abri
Opsomming van Resensie
Herman G - Des 2020
Gemiddeld
Ons het regtig baie welkom gevoel.
Caleb L - Jan 2020
Gemiddeld
Ten out of ten ─ perfect.
Jaque C - Nov 2019
Gemiddeld
Fabulous.
Kerneels K - Jul 2019
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras om hierdie juweel te ontdek.
David W - Apr 2019
Gemiddeld
The place was great but the sleeper couch was not very comfortable ─ probably fine for small children.
Charmaine B - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties! Soveel aandag aan fyn detail. Pragtig, netjies en uitnemend.
L'Abri's terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die goeie woord wat jy ingesit het vir L'Abri. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het.
Mooi loop,
Isolde
Marie P - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelik.
Pierre J - Des 2018
Gemiddeld
Vir seker die moeite werd!
L'Abri's terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom!
Kobus` V - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties, kan nie vir meer vra nie.
Franco D - Sep 2018
Gemiddeld
Perfek vir 'n gemaklike en gerieflike oornag. Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Sanet N - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
John H - Aug 2018
Gemiddeld
Lovely, spacious fully equipped accommodation. Only drawback are the steps leading down from the street entrance and the on-street parking, albeit on a secure estate.
Irene B - Jul 2018
Gemiddeld
Dit is so rustig en boomryk, dit voel of jy in 'n paradys is.
L'Abri's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Irene. Dit was 'n voorreg om julle by L'Abri te ontvang.
Isolde
Carla A - Jul 2018
Gemiddeld
'n Fantastiese ervaring!
Jacolien S - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik, warm en rustig gebly.
L'Abri's terugvoer
Heerlike mense om by mens aan 'huis' te hê.
Scharika L - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelik, gasvry en veilig!
Leruska V - Apr 2018
Gemiddeld
'n Ongelooflike wegbreek vir 'n naweek, vriendelike mense, rustig en veilige area baie naby an als en laastens beveel ek dit aan vir almal.
L'Abri's terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle tweetjies hier te hê vir die naweek Leruska. Dankbaar dat julle dit geniet het.
Liefde-groete
Isolde
Marietjie O - Mrt 2018
Gemiddeld
Het heerlik gebly, baie dankie.
Mimi K - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties!
L'Abri's terugvoer
Baie dankie Mimi vir julle goeie terugvoer. Julle 4tjies is ook van die oulikste mense wat ons nog die voorreg gehad het om te huisves.
Hennie V - Feb 2018
Gemiddeld
Very clean, nicely furnished place with very friendly staff.
Jaco V - Des 2017
Gemiddeld
Clean, neat and very comfortable accommodation.
Gerrie H - Nov 2017
Gemiddeld
Wonderlik.
Mercia K - Sep 2017
Gemiddeld
Baie nice!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom