+20

Lagoon Beach 136

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Drive, Milnerton, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 681 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel is op die eerste vloer geleë en toegang tot die woonstel word verkry met 'n hysbak of trappe. Lagoon Beach 136 beskik oor 2 slaapkamers wat gemeubileer is met dubbelbeddens en albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis, eetarea en sitkamer is oopplan en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware, eetgerei en ander toebehore in te stoor.

Die sitkamer het netjiese, gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n beskutte balkon met stoepmeubels en wonderlike uitsigte oor Lagoon Beach.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar en Lagoon Beach 136 is net 'n paar minute se ry van verskeie besienswaardighede en doendinge in Kaapstad af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 84

Resensies 332

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Lagoon Beach Drive, Milnerton, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 136 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 681
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Drive, Milnerton, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05add6328e377791993941cad5cb63ce8f96c6597fbd4cea3f3865be033ab5623e417c45c673663d30e1f9dbf816a749a9bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Lagoon Beach Drive Milnerton 7446 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.893331361005 18.482315242254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang