Lagoon Beach 136 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R411-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Lagoon Beach 136 by CTHA
Rates displayed are on a self-catering basis.

Op die Nippertjie-aanbod!*

*Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
Let asb. daarop dat 'n breekskadedeposito van R1000 betaalbaar is per bespreking en dit sal terugbetaal word binne 7 dae na vertrek.
Daar is ook 'n R250 laat-inklokfooi as jy na 18:00 inklok.
Die sleutels word by die woonstel afgehaal.
Die balans is 30 dae voor aankoms betaalbaar.
Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 3 nagte vir al ons woonstelle.

Kredietkaartbetalings:
Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak saam met 'n positiewe bewys van die kaarthouer moet met die inklokdatum gewys word.
Geen sleutels sal sonder die bogenoemde oorhandig word nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Lagoon Beach 136 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 720 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za