+96
Hotel in Milnerton

Lagoon Beach Hotel & Spa

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Shene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Rustig, mooi, gerieflik. Dit was 'n stunning uitsig oor die see en Tafelberg. Sal dit definitief aanbeveel vir die rustigheid in die hotel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Teboho K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Wonderful. The place was good, I understand why it is so expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2022

Sal Lagoon Beach Hotel weer besoek, was tevrede met die diens. Met aankoms wou ons opgradeer en dit was nie beskikbaar nie anders as dit was dit skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2022

Ek was baie teleurgesteld gewees. Met ons aankoms het alles goed gegaan. Later moes ons uitvind dat die hoofkombuis afgebrand het so 2 of 3 weke gelede. Hulle het 'n beperkte spyskaart gehad. Hulle het ons 'n dokument gegee met reëlings. Die hoofrestaurant sou net op sekere dae oop wees. Toe ons by die Brasserie restaurant se deur kom is daar 'n kennisgewing wat ons verwittig dat hy Vrydag en Saterdag oop is van 18:00 tot 22:00. Toe ons wil bespreek is ons ingelig dat dit toe is. As dit nie was vir die mooi uitsig nie, het ek al Vrydag uit geboek. As ek terugkyk na al die foute het ek 'n fout gemaak deur te bly.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sharief L
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Great stay! The hotel is lovely and I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Asemrowend. Vriendelike staff. Pragstuk van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermias S
Kort verblyf
2.6
Okt 2021

Die kliëntediens was baie vriendelik, die plek self is vervalle en het niks in die sin van 'n "wow"-faktor nie. Die gebou is vervalle. Jy betaal nie duur nie, maar jy kry 'n kamer bo-oor 'n besige pad. Die foto's is misleidend, dit lyk glad nie meer so nie. Die mense wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik, maar die verblyf self laat veel te wense oor.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Martiens K
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Nov 2021

Mislike mense. Ek sal eerlik nie weer na daardie hotel toe gaan nie. Pragtige hotel met mooiste uitsig, maar mense is super ongeskik, veral die waiters. Dit help nie jy sit met so 'n hotel en die kliëntediens is daar nie van te praat nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Robbie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2020

Diens en kamer was swak. Kamer was teen 14:00 nog nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amadia S
1 nag
1.0
Sep 2020

Nooit weer! Lawaai tot 01:30 in oggend! Vuil!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Lagoon Gate Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 1010 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.892431786292 18.482630600856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang