Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach Hotel

Hotel
Klassieke Kamers
Vanaf
Vanaf R4 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers front na die berg of binnehof en het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, of net 'n stort, asook 'n toilet en wasbak. Daar is lugversorging, WiFi, yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, elektroniese kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

- Ontbyt is ingesluit. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R4 670
per eenheid
Beskrywing

Elke standaardwoonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis met basiese toebehore sodat gaste maaltye kan voorberei. Elke woonstel is individueel versier en mag verskil van die foto's.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

- Tariewe is vir selfsorg. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Berg-uitsig Kamer
Vanaf
Vanaf R4 770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is elk 33 m² groot en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en toilet. Sommige kamers het ’n skakeldeur. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

- Ontbyt is ingesluit. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gedeeltelike see-uitsig Kamers
Vanaf
Vanaf R5 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is elkeen 36 m² groot en het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en toilet. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Sommige kamers spog met gedeeltelike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

- Ontbyt is ingesluit. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Full Sea View Kamers
Vanaf
Vanaf R5 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is elkeen 38 m² groot en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en ’n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en toilet. Elke kamer het ’n balkon met pragtige uitsigte, met Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Daar is ook WiFi, lugversorging, elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

- Ontbyt is ingesluit. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See-uitsig Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R5 670
per eenheid
Beskrywing

Elke woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg. Elke woonstel is individueel versier en mag verskil van die foto's.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

- Tariewe is vir selfsorg. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-suites
Vanaf
Vanaf R8 226
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites is elkeen 67 m² groot en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer. Elke suite het ’n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met basiese toebehore. Elke kamer beskik oor WiFi, lugversorging, 'n elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

- Ontbyt is ingesluit. - Gekwoteerde tariewe geld slegs vir Suid-Afrikaanse burgers. - Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito word gehef vir alle selfsorg-eenhede en kan met aankoms via ’n kredietkaart betaal word. Die deposito sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word nadat die perseel ondersoek is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 532 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 4 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.892077777778 18.483255555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem