Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 176

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 word toegelaat nie.
Die swembad is toe tussen 08:00 en 09:00 vir instandhouding.
Geen oop vure word toegelaat nie.
Tennisbaankaartjies kan by ontvangs gekoop word teen 'n R40 deposito en R10 diensfooi. Gaste moet tennisskoene op die tennisbaan dra.
Kaartjies vir die wassery is ook by ontvangs.
Rook is binne verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f57a187c48beabbabaa0b42a526cfb324e57302c8ebc5affce2a59bde9bf6c5bd2dbeb3ee3fd10cb2473f759d33d44f55e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.836636551635 30.393091039287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem