- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 86 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Laings Lodge is 'n gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1.
Verblyf word in 22 eenhede gebied wat uit óf selfsorg óf B&B-verblyf bestaan, en geskik is vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugversorging, DStv-geriewe en internet. 'n Vol Engelse ontbyt is by die tariewe van sekere kamers ingesluit. Die selfsorg-gesinseenheid, selfsorg-enkeleenheid en die selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens sluit nie ontbyt in nie.
Laings Lodge het ook 'n braai-area en oorgenoeg veilige parkering. Aktiwiteite naby aan die lodge sluit die volgende in; 4x4-roetes, voëlkyk en die plaaslike museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Laings Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 86 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang