+33

Lala @ C

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lala @ C is geleë in Munster, 'n klein en rustige kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenhede is ideaal geleë vir gaste wat 'n stil en ontspannende wegbreek soek.

Lala @ C bied 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir beide kleiner en groter gesinne.

Gaste het toegang tot 'n dek, 'n lapa en 'n braai-area, sowel as paadjies deur die bome wat lei na Munster se strand en die see oorkant die pad, waar gaste kan swem, sonbaai, piekniek hou, snorkel en visvang.

Munster se privaat strand word omring deur rotse en plantegroei, wat 'n rustige plek bied om te ontspan en die Afrika-son te geniet sonder om deur skares versteur te word. Die hoofstrand is gewoonlik meer gewild aangesien dit haai-beskerm is, en op die regte tyd van die dag bied dit uitstekende visvanggeleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jaco G
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike en gerieflike verblyf, baie goeie liggende area, lekker by die see. Ongelooflik lekker blyplek by die strand, netjies, gerieflik en veilig...
Sien meer
Jul 2025
Edwin V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay! New favourite sea holiday spot! Lekkerste verblyf nog! Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid uitleg uiters gerieflik. B...
Sien meer
Jul 2025
Jolene L
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier was ongelooflik lekker. Michelle en Tom julle is great. Ons het ongelooflik baie lekker gebly.
Jan 2025
Waldé P
Gesin met tieners
5.0
Great stay with fantastic hosts. Ons het 'n wonderlike tyd by Lala@C gehad! was uitstekende gashere. Pragtige plek en baie ontspannend!
Jan 2025
Ronelle G
Gesin met klein kinders
4.8
Value for money, great location. Truly value for money. The caravan has ample space for a family of 4 to spend a week. The unit was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lala @ C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA535b1de58f676d404947a1ca4297aeff61a701de1fc97356ce4bbfb37c207df995ee96cce87f33cb032e139945c2d3d065fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 24 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.001327598044 30.265643003864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang