Lala @ C

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lala @ C is in Munster, 'n klein en rustige kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë. Die eenheid is ideaal geleë vir gaste op soek na 'n stil en rustige wegbreekplek.

Lala @ C bied 2 selfsorg-eenhede vir kleiner en groter gesinne of groepe. Gaste het toegang tot 'n dek, 'n lapa en 'n braai-area, en toegang tot paadjies deur die bome tot by Munster se strand en see oorkant die straat waar gaste kan swem, sonbaai, piekniek hou, snorkel en visvang.

Munster se hoofstrand is omring deur rotse en plantegroei en het oorgenoeg plek om uit te span en in die Afrika-son te bak sonder dat die skare jou pla.

Branderplankryers en swemmers besoek gewoonlik die hoofstrand omdat dit teen haaie beskerm word en op die regte tyd van die dag is dit 'n puik visvangplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lala @ C gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za