LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Gastehuis in Calypso Beach

Langebaan Beach Towers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Daniella C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Great place to take a weekend break. Enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie veilig en 'n mooi uitsig oor die see, goed vir vinnige wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Toooooʻ short. It was wonderful, just a pity it was too short. But definitely would book again. The view was fantastic, and the sunsets were amazing 🤩.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik, net te kort. Ons het baie lekker gebly. Sou nie omgegee het om langer te bly nie. Die maklike toegang en beskikbaarheid van 'n sandstrand is definitief 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie lekker gebly, baie vriendelike ontvangs. Het baie lekker gebly, pragtige plek en wonderlike ligging met pragtige seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy W
1 nag
5.0
Sep 2026

Mooi uitsig. Perfekte ligging, veilig en gesellige ruimtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lovely views. Great overnight stop! Beautiful views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal beslis weer daar gaan bly en ook by ander aanbeveel. Die eienaars is vriendelik, gasvry en behulpsaam en het baie bygedra om die verblyf aangenaam te maak. Die ligging van die perseel is fantasties, onverbeterlik teen die strand. Die eenheid is modern, goed toegerus, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjiese verblyf met 'n mooi see uitsig. Ons het baie lekker by Langebaan Beach Towers gebly. Etienne was altyd beskikbaar om te help waar hy kan. Die uitsig is baie mooi, die kamer was netjies en elke dag skoongemaak. Ons sal Langebaan Beach Towers definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Dit is baie rustig en die uitsig oor die see is asemrowend. Dit was fantasties en dit is naby die winkels. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie aan die gasheer, jy is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

46 Casos Street, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1bb5c4b44714ecb5b3b303479595f06808bcf8bd5bdb89ea90a958a18745f75491c0026412501f48693e72e5ea9df3f32b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 46 Casos Street Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.052951691403 18.043316770226

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang