+54

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Alta V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ons het lekker gerus. Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Hallo Alta. Dit was lekker om jou en jou moeder hier te gehad het. Julle is amazing gaste en ons sal julle enige tyd weer hier huisves. Groete, Amanda & span

Landie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beslis ongelooflik. Ons het 1 ongelooflike lekker tyd gehad daar. Kan nog steeds nie glo ons was in die stad nie. Dis stil, rustig en baie mooi. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Ons groepie kan beslis nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Hallo, Landie. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Groete, Amanda

Neels (Goldwagen Vryburg) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Grieflik en skoon, pragtige omgewing. Lekker gebly, omgewing is baie mooi. Kamers gerieflik en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Dankie Neels vir jou review. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Amanda

Suzette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Paradys in die woelige stad. Blyplek was perfek, rustig en veilig. Baie naby aan Unitas. Sal Lapalosa enige tyd aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Suzette. Baie dankie vir jou mooi review. Ons almal hier by Lapalosa waardeer vriendelike gaste en ons hoop dat jy weer binnekort by ons sal kom oorbly. Vriendelike groete, Amanda & span.

Linda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Sal weer oorbly. Lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Enjoyable. Staff were friendly, the room was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Good morning, Marilize. Thank you for your review. We appreciate the feedback. We hope to host you again soon. Warm regards, Amanda & team

Gary J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect every time. This was our 3rd time there and it was as perfect as the previous. Friendly and accommodating as usual. The kids had a ball as always. Definitely our only choice for a holiday in Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha-lee N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Asemrowend! Fantasties! Die beste diens en mooiste plek. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more, Baie dankie vir die great review. Dit was 'n groot plesier om julle as gesin by ons te huisves. Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, Santie

Juanita S
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie rustig en ontspannend. Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer. Heerlik. Net jammer my tyd daar was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Juanita, Dankie vir die review vir Lapalosa Lodge. Volgende keer moet jy asb. langer kuier by ons. Groete, Santie Lapalosa Lodge

Christopher K
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Good location, helpful staff, and laundry is included. Nicely located, secure location and helpful staff. They also do laundry free of charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Good day Christopher, Always nice to welcome you back at Lapalosa Lodge. Thanks for the great review. Regards, Santie Lapalosa Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTM2MTVhLWRkMjYtNDdjOC05M2MwLTdkNjk4M2RjYjQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang