Lyttelton Akkommodasie by Lapalosa Lodge | LekkeSlaap
+81

Lapalosa Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Lapalosa Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dylan R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan R
Besigheidsreis

Pragtig en rustig.

'n Onverwagse voëlkykparadys.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and peaceful.

An unexpected paradise for birders.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Naomi T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Naomi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected.

The WiFi didn’t work well and the manager had to come after hours to try and fix it, but not much success. You are issued with 500mb vouchers and are required to login every time your phone goes to sleep - it’s a real pain. Ladies on reception over weekend not very knowledgeable to help. The room is very dark, with the reed roof and beams, floor also dark so the room is always dark, and poorly lit. One light in the bathroom not working, so also too dark.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Hello Naomi,
We appreciate your feedback as that helps us to uphold our standard. I am sorry if you did not find the lighting satisfying. We try and keep a balance between natural light and electrical light to keep costs down so we can offer lower rates. If a light has blown the manager would have come to fix it. Your room does have a large bright light and some smaller softer lights on the walls and bedside and large windows for light on two sides of the room which when utilized together suites most people fine. The WIFI connection is just outside your room so it should not have been a problem at all. Sometimes depending on what device is used the settings on the device need changing to work smoothly. Our staff over the weekends for half the day are casuals but they have been working quite some time in training and we have had a lot of positive feedback regarding their service so not quite sure what knowledge you were expecting from them that you did not receive. Our customer's enjoyment and pleasant stay is our priority, always have been and always will be.

Lapalosa Lodge
Cheryl G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful and peaceful venue with unexpected attention to details!

We would have loved an earlier breakfast but I am sure had we asked, we would have been accommodated! Thank you for a very pleasant and comfortable stay!

Hanna-let R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let R
Besigheidsreis

Lekker soos altyd.

Ons bly gereeld by Lapalosa vir werk in Centurion. Ons sal nie sommer elders bly nie - baie gasvry.

Sean V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean V
Gesin met tieners

Mooi, rustige atmosfeer.

Ontbyt moet ingesluit word sal ek sê.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer en voorstel. Die rede dat ons ontbyt opsioneel gemaak het is sodat mense wat ander planne het en kursusse of vergaderings toe gaan en daar ontbyt ontvang nie ekstra hoef te betaal vir iets wat hulle nie gebruik nie. Ons het ook baie kos weggegooi toe ons dit ingesluit het omdat ons vir almal ontbyt maak en dan kom eet mense nie. Dus is die opsie daar vir die wat dit wil he en ons tarief laer vir die wat dit nie nodig het. Wen wen vir almal.

Lapalosa Lodge
Modiegi S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modiegi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet location.

The place was at the perfect location because it was as around the restaurants. I was just not happy with how the lady was who works there conducted herself because she just came knocking at the door saying it’s time for checking out whereas the check out was only the following day. She did not even come back to apologise.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Thank you for your information. Apologies for the inconvenience, I think the lady misread your booking perhaps and as we have problems with people not checking out on time over weekends, the procedure is to knock on the door at checkout time to remind them. We apologize for the interruption she did not want to come and bother you again. Hope you have an awesome new year!
Regards
Rona

Lapalosa Lodge
Jan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende ervaring.

Ons moes ons Saterdag aand waarvoor ons betaal het prysgee aangesien daar besope gaste reg voor ons eenheid kom drink het. Daar was niemand om die probleem aan te spreek van Lapalosa nie en geen terugvoer is ontvang op my e-pos aan Lapalosa nie. My aanbeveling is om ingedagte te hou dat daar geen personeel na-ure is om probleme te hanteer nie.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor dat julle verblyf by ons versteur was deur ander gaste se onkonsiderasie. Die gastehuis se kantoor personeel is aan diens tot 20h00 in die week en 19h30 oor naweke, maar die foon word 24/7 beman en na-ure personeel is naby om onmiddelik te kom indien daar n probleem is. Volgens die bestuurder het niemand gebel of gekla nie, anders sou dit dadelik uitgesorteer gewees het. Ons get n beleid van geen geraas na 23h00 en gaste wat nie daaraan gehoor gee word uitgesit of polisie word gebel inden hulle nie saamwerk nie.
Ek sien u het die Vrydag aand ingeboek en neem aan die probleem was Saterdag aand. Ek weet nie aan watter epos adres u gestuur het nie, maar eposse word ongelukkig nie na-ure hanteer nie, maar moes die volgende dag aandag gekry het. Ek sal dit definetief opvolg. Nogmaals jammer vir u ongerief ons hoop om u weer tot diens te wees. Ons is net 'n telefoon oproep vêr, 24/7.

Lapalosa Lodge
Gorete V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gorete V
Gesin met klein kinders

Loved my stay.

Wonderful friendly accommodating staff, place was clean and neat and a total surprise. It was more than I had expected and will totally recommend it. Thank you it was absolutely top notch in my books.

Corne B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die pou wat rondloop skep 'n plaasatmosfeer. Baie lekker geslaap, heerlike ontbyt.

Rinus C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Skoon en netjies. Vriendelike staf.

Hannes L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes L
Besigheidsreis

Die kamer is te klein vir 3 gaste.

Dit is nie 'n selfsorgplek nie. Geen vorm van kombuis nie. Ons was drie persone. Daar was slegs twee stoele buite en een stoel in die kamer, geen tafel of lessenaar. Die braai-area by die swembad is verwaarloos en die swembad was vuil. Die lig by die braai was buite werking. Daar was ook nie etes aangebied nie. Die warmwaterkraan by die wasbak is stukkend. Van die bedligte is dood en vir drie mense is twee handdoeke nie voldoende. Dit is 'n mooi plek wat baie potensiaal het.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir u insette, ek waardeer dit baie. Dit is vir my baie belangrik om terugvoer te kry sodat ons ons standaard kan hoog hou.

Die kommentaar is vir my vreemd omdat elke gas standaard 2 handoeke kry en indien 'n derde persoon bly en die ekstra R 100.00 betaal het word die kamer vir 'n ekstra persoon ingerig wat handoeke en ekstra verversings insluit. Ek sien u het in kamer 7 gebly wat die koninggrootte bed en 1 enkel bed in het. Dit is 'n baie gewilde kamer. Ons het 'n groot verskeidenheid kamers wat in grootte en gerief verskil en u kon gerus gevra het vir 'n groter kamer indien u nie gemaklik was nie.

Ons het van vroeg tot 20:00 die aande personeel aan diens en na ure, 'n bestuurder wat kon uitkom indien daar iets fout was of u nie 100% tevrede was nie. Ek sal verseker navraag doen of enige van die sake genoem of hanteer is.

Dit is standaard prosedure dat wanneer u inboek u gevra moet word of u ontbyt wil hê. Ons is grotendeels 'n bed en ontbyt fasilitiet en word orals so bemark. Geen webtuiste bemark ons as as 'n selfsorg blyplek nie alhoewel baie gaste wel vra om kos in ons kombuis mikrogolf vir hulle warm te maak of maak van die braai fasilitiete gebruik. Mr. Delivery lewer ook by die kamers kos af en daar is 15 resturante binne 'n 1 blok radius. Ons munisiplae regte laat ongelukkig nie selfsorg eenhede toe nie.

Ons het voltydse personeel wat elke dag die swembad skoon hou, maar indien die wind waai en hulle reeds huistoe is waai blommetjies en blaartjies wel in die swembad en dan sal dit eers die volgende dag uitgehaal word, dit is maar die prys wat mens betaal vir die heerlike boomryke perseel wat ons het. Die bestuurder is ook verantwoordelik vir die onderhoud en indien 'n fout aangemeld was sou hy dit dadelik kon uitsorteer. Dit is 'n groot perseël en daar is maar altyd onderhouds werkies wat gedoen moet word, ek vra verskoning as hulle 'n buitelig of iets gemis het en waardeer dat u ons daarop atent gemaak het.

Ek is jammer dat u verblyf nie 'n selfsorg woonstel was wat u verwag het nie, maar ons hoop ons sal u weer tot diens kan wees. Voel vry om u behoeftes vooraf duidelik bekend te maak sodat ons, ons bes kan doen om u verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te kan maak.

Vriendelike groete, Rona.

Lapalosa Lodge
Doreen V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Gesin met tieners

Baie spesiaal, skoon en netjies!

Lapalosa Lodge is 'n baie oulike plek. 'n Mens voel dadelik tuis en veilig. By ontvangs is ons ontvang met 'n vriendelik glimlag. Hou van die manier hoe hulle 'n mense verwelkom in die kamer, dis baie spesiaal. Alles is skoon en netjies en daar is voorsiening gemaak vir alles waaraan mens kan dink. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Teuns V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustige omgewing en heerlike ontbyt.

Lapalosa Lodge is geleë in 'n rustige, boomryke omgewing naby Unitas Hospitaal, waar ons 'n vroeë afspraak gehad het. Die regte plek om asem te skep tydens 'n vol program. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.

Marcile D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek vir 'n oornag.

Sien sterre.

Ronel D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met vriende

Ongelooflik.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, sal jul definitief aanbeveel vir enige iemand.

John H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met vriende

Was baie beïndruk en tevrede, baie dankie.

Ons was baie tevrede en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie vir 'n lekker aand met al die beskuit.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Dit word opreg waardeer
Vriendelike groete
Stoffel

Lapalosa Lodge
Frans K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met vriende

Goeie, bekostigbare verblyf.

Lekker eenheid met al die nodige toerusting. Effe gesukkel met waterdruk in die stort.

Nico V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Lekker rustige atmosfeer en omgewing.

Seef C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seef C
Gesin met tieners

Plaaslewe in die stad.

Boomryk en baie voëls. Wonderlike plek in die hartjie van Centurion.

Princess N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess N
Saam met vriende

The place is absolutely beautiful, amazing.

We enjoyed every moment. Pictures we took there are amazing. What a beautiful place, I will recommend to everyone I know.

Rika D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Die tuin en natuur is ongelooflik, netjies en mooi skoon, als wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Steani D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steani D
Gesin met klein kinders

Baie veilige en skoon verblyf.

Lapalosa het vriendelike personeel wat jou baie tuis laat voel. Die verblyf is veilig en baie netjies. Ons het baie welkom gevoel en die kinders het dit baie geniet.

Hanna-let R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let R
Besigheidsreis

Lekker soos altyd.

Ek reis gereeld Centurion toe vir werk. Bly elke keer hier. Stel nooit teleur nie.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u kuiertjie by ons en u terugvoer, ons waardeer u insette!

Lapalosa Lodge
Hoffie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoffie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bekwame en vriendelike personeel. Alles verloop klopdisselboom.

Ons sal Lapalosa enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dis veilig, rustig, goed toegerus en die diens is uitstekend.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie! Dit was vir ons lekker om tot u diens te kon wees.

Lapalosa Lodge
Thelma D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig in die middel van 'n besige stad.

Lapalosa Lodge was baie rustig en veilig in die middel van 'n besige stad. Geen verkeer gehoor - net die pragtige klanke van voëls.

Hanna-let R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let R
Saam met vriende

Perfek.

Alles wat ons nodig gehad het.

Willem C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en aangename omgewing, netjiese verblyf en vriendelike personeel.

Die dubbelbed benodig waarskynlik vervanging aangesien dit hol gelê is. Ongemaklike lê vir twee persone aangesien jy al die tyd middel toe rol.

Candice V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Saam met vriende

Rustigheid van self in die middel van die stad.

Sien sterre.

Albie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V
Saam met vriende

Dit was fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly!

Dit was die mooiste lodge met die vriendelikste mense. Sal vir enige vriende aanbeveel! Dit is pragtig daar!

Nicholene J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholene J
Saam met vriende

Wat 'n rustige atmosfeer in die middel van die stad.

Baie dankie, die plek was skoon, netjies and baie gemaklik. Baie naby aan die Centurion teater.

Hanna-let R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let R
Besigheidsreis

Lekker rustig.

Dit was so lekker om daar te bly met die rustige omgewing om jou te midde van die gedruis van die stad. Ek sal graag weer daar bly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Rickus B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus B
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekend en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Andrea B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea B

Lapalosa Lodge het ‘n baie rustige atmosfeer.

Oor die algemeen was die ervaring om by Lapalosa oor te bly baie lekker.

Simone M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M
Gesin met klein kinders

Was puik!

Baie lekker gebly, baie netjies! Lekker geslaap.

Lilian C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian C
Saam met vriende

My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.

Die verblyf was pragtig en gerieflik. Die bestuur was baie tegemoetkomend siende dat die bruidsparty die venue gebruik het om reg te maak vir die troue. Die Romance-pakket was lieflik en die ontbyt fantasties. Lapalosa Lodge is 'n ontspanne, aangename venue.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.

The accommodation was beautiful and comfortable. The management was very understanding as the bridal party used the venue to prepare for the wedding. The Romance Package was lovely and the breakfasts awesome. Lapalosa Lodge is a very relaxed, pleasant venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pierre D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Netjies en baie goeie waarde vir geld.

Eenvoudig, maar baie mooi en netjies en baie goeie waarde vir geld. Die welkom sherry was ook 'n lekker verrassing! Sal dit definitief aanbeveel vir 'n oornagbestemming.

Pieter E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens ontvang vanaf bestuur.

Sal voorwaar aanbeveel vir die persone wat rustigheid verlang in gejaagdheid van stad.

Vileen L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vileen L
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Baie nice. Vriendelike diens. Waarde vir geld.

Cindy N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a nice experience and it was close to our destination.

We had a very peaceful night and would recommend Lapalosa Lodge to anyone.

Zelda N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda N

Rustig.

Rustig. Ons het net die hek wat na binne swaai as 'n moontlike gevaarpunt gesien as mens uitry.

Willem K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Enkelreisiger

Tevrede.

Geen handdoeke vir bad of stort nie. Geen aandetes om te bespreek, sjef op verlof?

Lapalosa Lodge's terugvoer

Goeie middag Willem, dankie vir u terugvoer. Elke kamer word met handoeke toegerus, maar indien n vervanging oorgeslaan was kon u maar net by Ontvangs gevra het. Jammer dat julle nie aandetes kon bespreek nie , personeel gaan een maal per jaar met verlof en dit betaal ons nieom vir so kort tyd iemand anders aan te stel nie, ook is daar Mr Delivery wat etes by u kamer sal aflaai (boekie is in die kamer) en daar is 17 resturante in n 1Km radius om die gastehuis juis vir sulke tye. Hoop om u weer tot diens te kan wees die jaar! Groete Rona

Lapalosa Lodge
Odette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gerieflik en waarde vir geld.

Die uitreiking van 'n haardroër was 'n eerste vir my en 'n pluspunt, kyk asb. dat julle 'n ronde prop saam met haardroër gee. Badkamerteëls moet 'n goeie skrop kry. Moet noem dat die sjerrie in die kamer 'n aangename verrassing was.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer dit word baie waardeer. Sal werk maak van u voorstelle. Wens u 'n geseënde kerstyd toe!

Lapalosa Lodge
Ettienne B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer daar bly, was baie lekker gewees.

Cherize B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great.

Was kort, maar kon 'n goeie nagrus kry.

Lelanie M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Saam met vriende

Gerieflik.

Kamer is gerieflik. Ontvangspersoneel baie oulik en behulpsaam. Volledige DStv sal 'n bonus wees. Ons het na donker ingeboek en die Lodge was baie moeilik om te kry, geen lig op naambord of nommer van Lodge nie.

Johan K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n aangename atmosfeer. Verseker goeie waarde vir geld.

Reëlings, verblyf, gasvryheid en veiligheid voldoen verseker aan verwagtinge. Beslis aan te beveel.

Ina-ri D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-ri D
Saam met vriende

Heerlik.

Ten spyte dat Lapalosa Lodge in die stad geleë is, voel dit verwyder van die stad gedruis.

Ria J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Saam met vriende

Beautiful calming environment and the staff was friendly and helpful.

We were pleasantly surprise to find such a lovely place. It was so peaceful that it felt as if we were in the country. I will 100% recommend a stay at Lapalosa Lodge.

Constance T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Constance T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is good but the workers make a lot of noise in the morning.

The yard is not clean enough and the cleaners make a lot of noise in the morning

Lapalosa Lodge's terugvoer

Thank you for your reply. I appreciate the feedback. Will definitely speak to staff about early morning noise this is not acceptable. The garden and yard staff only start working at 10h00 and leave at 4pm so unfortunately due to all the trees we have and it being a 1 hectre premises, late afternoon leaves and flowers from 4pm that gets blown off by the wind can only be cleaned after 10h00 next morning as the leave blower makes a lot of noise specifically. The whole premises does however get sweeped and blown every day.

Lapalosa Lodge
Sbongile M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbongile M
Saam met vriende

It was a lovely place and very clean.

I loved the place.

Jimmy F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en verfrissend.

Ons het oornag en dit was 'n plesier om daar te bly. Ons het geen probleme ondervind nie. Die geriewe is uitstekend en die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Christa B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en waarde van geld.

Baie mooi plekkie, sal definitief weer gaan.

Elma E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die plekkie is pragtig maar daar is 'n paar tekortkominge. Ek het laat weet dat dit ons 30ste huweliksherdenking is maar geen moeite is gedoen nie. Selfs die sjampanje wat ek vir Dinsdagoggend bestel het was nie soos bespreek nie. Die wasbak se afvoerpyp was geblok. TV-kanale nie beskikbaar nie. Vir die bedrag wat betaal is het ek meer verwag. Die jong man by ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig en het probeer help waar hy kon.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Goeiemore, dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit, want ons poog altyd om te verbeter waar ons kan. Ons het 'n "Celebration Pack" beskikbaar wat ons gaste gewoonlik bespreek vir spesiale geleenthede as hulle nie self iets persoonlik gaan doen nie. Personeel het gesê dat slegs die sjampanje vir die oggend was bespreek, wat Rooi JC le Roux moes wees, wat wel vir julle gekoop was. Ek is nie seker wat daarmee verkeerd was nie. Die wasbak sal ons aan aandag gee, dit is maar iets wat soms gebeur. Ons het nie beheer oor wat mense alles in die pype afspoel nie en daar is nie altyd kans om dadelik die onderhouds mense in te kry tussen twee besprekings nie. Ons TV kanale is 'n standard DStv pakket vir gastehuise en daar is 8 kanale daarop beskikbaar wat sport, MNET, flieks en gewone TV insluit. Ek is nie seker wat u spesifiek anders sou wou gekyk het nie, maar ons is beperk tot wat DStv op die pakket vir ons beskikbaar maak. Vriendelike groete, Rona.

Lapalosa Lodge
Rita M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie gemaklik en aangenaam. Ons sal beslis weer daar bly .

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen: die kamer met sy sitgedeelte was baie lekker, aangesien dit nie beknop is nie en 'n ruimte gee waar mens privaat en gemaklik met spasie kan wees in jou eie kamer. Die ontbyt het ons egter teleurgestel - dit kan beslis opgegradeer word vir die prys.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Goeiedag Rita,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit omdat ons altyd strewe om ons gehalte en diens te verbeter.

Ek is verras oor jou kommentaar oor die ontbyt aangesien julle ontbyt bestaan het uit spek, hoender nuggets, eiers, tamatie, kaas, roosterbrood, yoghurt, vrugteslaai, koue pappe, sap en koffie - alles vir R80. Dit is heeltemal in lyn met wat in die industrie aangebied word. Maar ek sou graag u insette wou hoor oor wat u verwag het of u voorstelle rakende die areas waar ons kan verbeter. Ek sal dit waardeer indien u my kan epos met u voorstelle.

Baie dankie,
Rona de Witt - Eienaar

Lapalosa Lodge
Ria G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies, gerieflik en heerlik.

Dit skep die gevoel wat 'n Lodge moet skep, natuur, voëls, alles voel of jy in wildtuin is. Dit is so lekker rustig en in die stad en tog voel dit glad nie so nie. Dit was regtig baie lekker, Lapalosa Lodge sal ons weer sien die 22 Nov 2017. Baie dankie vir julle goeie en vriendelike ontvangs. En die beheer van toegang tot die plek, laat mens veilig voel.

Stefanie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden in the city. Suitable for down to earth kind of people.

Freaking awesome and I will even just go for a weekend break. Staff don't hang around, but every thing on point. Awesome job u guys, I don't impress easy. Bravo.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Thank you so much for your kind words, it is much appreciated. We hope to be of service to you soon.
Regards,
Rona

Lapalosa Lodge
Fanie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n voorreg om hier te oornag.

Beslis waarde vir geld, het dit baie geniet en sal dit met graagte aanbeveel.

Karine J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustige atmosfeer. Waarde vir jou geld, laat jou baie welkom voel, en plek is baie veilig.

Sal definitief weer gebruik maak van die lodge, uitstekende diens.

Nandie O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie O
Gesin met klein kinders

Diens was baie goed en ons het die verblyf baie geniet.

Die verblyf was lekker, diens met aankoms goed, en die kinders het die asemrowende tuin geniet en lekker in die parkie gespeel. Ek sal net voorstel dat hulle die badkamer se blinders kan vervang. Maar verder was daar heerlike bederfies wat hulle elke dag vir ons gelos het. Die netheid was goed, ek sou net verwag het dat hulle weer skoon handoeke netjies op die bed vir ons gesit het.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit. Sal bietjie die badkamer blinders orals nagana nie seker in watter kamer u geslaap het nie. Ten opsigte van die Handoeke, ons sit nie elke dag skoon handoeke uit nie net soos met linne, om te probeer water spaar so as gaste meer as een dag bly dan word daar slegs nuwe handoeke gegee op versoek, anders word dit in die badkamer weer opgehang. Vir lang verblyf word linne en handoeke gewoonlik elke derde of vierde dag eers geruil. Ons probeer maar water spaar en kry baie hoe boetes vir hoe verbruik. Groete Rona

Lapalosa Lodge
Janke V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Gesin met klein kinders

Dit was sowaar baie rustig en kalm plek.

Sal definitief elke keer by Lapalosa bespreek. Kan nie glo dis in die stad, maar glad nie die verkeer of nooddienste een keer gehoor nie. Baie rustig en kalm plek. Sowaar 'n paradys in die stad. Baie lekker gebly.

Nadine N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Ligging wonderlik vir Supersport Park.

Gail C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ons was baie beïndruk met die hulpvaardigheid van die staf, hulle was vriendelik en tegemoedkomend, die kamers was ruim en netjies.

Ester D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om weer te besoek.

Die laning in die oprit is asemrowend! Dit vat jou in 'n ander wêreld in! Plaas binne die stad waar jy welkom voel. Rustigheid vir plaasjapies!

Gert D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

In die middel van die stad, maar steeds 'n rustige plattelandse atmosfeer en omgewing. Ek sal beslis weer daar oornag.

Jan-hendrik J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees. Baie vriendelike mense het baie lekker geslaap en alles was net perfek!

Goeie diens. Baie vriendelik en alles was perfek. Regtig waarde vir geld. Sal weer daar gaan oorslaap met 'n plesier.

Natasha S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer, vriendelike mense en lekker beddens.

Sien die sterre.

Andries D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Gesin met tieners

Heerlik en Gasvry. Personeel het nie geskroom om te help om plek te maak vir my baba dogtertjie in kamer nie.

Hierdie is 'n baie oulike plek om te oornag in die Centurion area!

Perseverance M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Perseverance M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time.

I would recommend the place to my friends. The service was good, the room was clean and the place is so quiet.

Deleen B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deleen B
Gesin met tieners

Rustig, stil en kon ten volle uitrus.

Gee die gevoel van 'n plaas in die stad. Kon lekker uitrus na 'n lang dag. Vriendelike personeel wat baie hulpvaardig is.

Lizbe S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie na aan Unitas Hosptiaal, uitstekende ligging en waarde vir geld!

Pieter M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

My nuwe gunsteling gastehuis in PTA.

Skoon, stil, netjies en 'n baie lekker plek.

Jackie D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

Was lekker om net rustig te kon verkeer.

Die ontvangsdame was baie beskaaf en gaaf gewees. Sy het ons so welkom laat voel. Die kos was ook heerlik gewees. Dit was baie aangenaam gewees om by 'n plek in te kom en jy voel tuis. Dankie vir die moeite en dat jul ons soos familie laat voel het.

Desmond C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond C
Gesin met klein kinders

Rustig en snoesig.

Ek was mal oor die verblyf en my kind het die speelgrond geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing and cozy.

I enjoyed my stay and my child enjoyed their playground.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge het aan al die verwagtinge voldoen.

Sien die sterre.

Frans V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons was baie beïndruk met die netheid en mooiheid van die plek! Dan nog die spesiale beskuitjies en port! Regtig uitmuntend!

J. L. Du Plessis D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J. L. Du Plessis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekke.

Ek kan dit aanbeveel. Dit was great en lekker. Die lodge is baie mooi en ek sal dit vir seker weer besoek.

Chenell R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell R
Gesin met klein kinders

Rustige, pragtige verblyf.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Die tuin is pragtig en die personeel is baie vriendelik. Ons sal definitief weer hier oorslaap!

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering; dit was vir ons n voorreg om u tot diens te kon wees.
Groete tot weersiens.
Rona (eienaar)

Lapalosa Lodge
Kobus V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Besigheidsreis

Good.

Well located accommodation.

Nicola L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicola L
Gesin met tieners

Die personeel is baie onvriendelik en onbehulpsaam.

Die plek het baie potensiaal, maar die algemene bestuur en onvriendelike en ongasvrye personeel veroorsaak ongelukkig dat ek nie die plek weer sal bespreek of sal aanbeveel nie. As hulle aandag daaraan gee sal hul baie beter besetting kry want die ligging is goed

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie jammer om te hoor dat u nie u verblyf by ons geniet het nie. Ek sal graag wil verneem presies wat die fout o probleem was en met watter personeellid spesifiek sodat ek dit kan aanspreek. Ons diens en standaard is vir ons baie belangrik. Dankie vir u terugvoer; indien u bereid is sal ek dit waardeer as u my meer besonderhede rakende die aangeleentheid kan gee sodat ek dit kan aanspreek.
Vriendelike groete
Rona de Witt (eienaar)

Lapalosa Lodge
Elbie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K
Gesin met tieners

Baie netjies en modern, gasvry en tegemoetkomend.

Ons is vriendelik ontvang. Die ontvangsdame het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons sal hulle beslis weer besoek en hulle ten sterkste aanbeveel.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om u tot diens te wees.

Lapalosa Lodge
Cindy C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Gesin met klein kinders

Dit was werklik lekker!

Dit was werklik lekker. Die inklok was super vinnig waar na ons kamer toe is, als was mooi skoon en op hulle plek daar. Dit is ook kindervriendelik. My kinders is 5 en 7 en ek het glad nie ongemaklik gevoel of my bekommer hulle oor wat hulle mag en nie mag vat.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om tot u diens te kon wees.

Lapalosa Lodge
Elouise S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Ek en my verloofde was mal oor Lapalosa Lodge . Ons sal enige tyd terug gaan . 'n Mens sou nooit eers sê jy is in die stad nie.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was ons plesier om julle tot diens te wees hoop ons sal weer so kan maak!

Lapalosa Lodge
Karlien P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, nothing more, nothing less just perfect.

Baie netjiese plek, privaat, veilig en met vriendelike personeel. Sal weer terug gaan!

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop ons kan u weer tot diens wees!

Lapalosa Lodge
Ben P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Besigheidsreis

Baie aangenaam en professioneel.

Hierdie lodge laat jou vol asof jy nie meer in die dorp is nie, baie aangename verblyf.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om u tot diens te wees! Vriendelike Groete

Lapalosa Lodge
Janette L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was vriendelik verras. Ons was maar 'n paar kilometer van die huis af - maar gevoel asof ons op vakansie is!

Ons sal dit verseker vir enige iemand kan aanbeveel. Die kamers se dekor was ook vir my baie mooi. Ek waardeer die moeite wat hulle gedoen het met die kamer.

Lapalosa Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit word opreg wardeer!. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Lapalosa Lodge
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glover-laan 248A, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkYzM5MzI3LWIwMmEtNDc0Yy04YjdlLWIwZjYyNTMxMWQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za