LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+90
Lodge in Lyttelton

Lapalosa Lodge



  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë.

Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Ons wye reeks kamers is ideaal vir enkelgaste, paartjies, gesinne of groepe. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër in. Die gastehuis het 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Alhoewel die ligging jou laat voel of jy ver van die stad af is, is Lapalosa Lodge net 'n paar minute van die hoofwinkelsentrum, snelweë, Unitas Hospitaal en sportpark af.

Neem asb kennis dat die balans van die totale besprekingswaarde betaalbaar is by die instansie op aankoms voordat die sleutel oorhandig sal word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Skoonmaakdiens
Fietsry
Bergfietsry
Swem

Kamers

Klein Standaardkamer (8)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaard enkelkamer het 'n enkelbed en is toegerus met 'n yskassie, lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, TV en haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n klein bad en 'n stort-oor-bad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Kamer (1,2,9)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 'deluxe' kamers het lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n haardroër. Die en suite-badkamers het 'n stort oor die bad of net 'n stort. 2 van die kamers het 'n klein slaapbank vir kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaardkamer (3,4,14)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaard-dubbelkamers is toegerus met 'n yskassie, lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n haardroër. Die en suite-badkamers het net storte. 2 van die kamers het 'n grasdak en balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Gesinskamers (6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie superieure gesinskamer het lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is stapelbeddens vir kinders onder 15.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Dubbelbed

1 x Tripelstapelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer (7)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie gesinskamer het 'n yskassie, lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Gesinskamer (5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie superieure gesinskamer het lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Gesinskamer (11)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie superieure gesinskamer het 'n privaat balkon met 'n grasdak en is toegerus met 'n yskassie, lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, TV en haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Kamer (bad en stort) (13)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie superieure kamer het lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en haardroër. Die en suite-badkamer het net 'n bad. Daar is ook 'n privaat balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Barend D
Gesin met tieners
5.0
Aangename ondervinding. Verblyf was mooi skoon, netjies en gasvryheid was goed.
Okt 2026
Alta V
5.0
Ons het lekker gerus. Dit was alles wat ons nodig gehad het.
Mrt 2026
Landie M
Saam met vriende
5.0
Beslis ongelooflik. Ons het 1 ongelooflike lekker tyd gehad daar. Kan nog steeds nie glo ons was in die stad nie. Dis stil, rustig en baie mooi. Staf ...
Sien meer
Mrt 2026
Hannelie G
Besigheidsreis
5.0
Grieflik en skoon, pragtige omgewing. Lekker gebly, omgewing is baie mooi. Kamers gerieflik en skoon. Sal beslis aanbeveel.
Feb 2026
Suzette K
Saam met lewensmaat
5.0
Paradys in die woelige stad. Blyplek was perfek, rustig en veilig. Baie naby aan Unitas. Sal Lapalosa enige tyd aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid...
Sien meer
Jan 2026

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Barend D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Aangename ondervinding. Verblyf was mooi skoon, netjies en gasvryheid was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ons het lekker gerus. Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Hallo Alta. Dit was lekker om jou en jou moeder hier te gehad het. Julle is amazing gaste en ons sal julle enige tyd weer hier huisves. Groete, Amanda & span

Landie M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beslis ongelooflik. Ons het 1 ongelooflike lekker tyd gehad daar. Kan nog steeds nie glo ons was in die stad nie. Dis stil, rustig en baie mooi. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Ons groepie kan beslis nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Hallo, Landie. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Groete, Amanda

Hannelie G
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Grieflik en skoon, pragtige omgewing. Lekker gebly, omgewing is baie mooi. Kamers gerieflik en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Dankie Neels vir jou review. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Amanda

Suzette K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Paradys in die woelige stad. Blyplek was perfek, rustig en veilig. Baie naby aan Unitas. Sal Lapalosa enige tyd aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Suzette. Baie dankie vir jou mooi review. Ons almal hier by Lapalosa waardeer vriendelike gaste en ons hoop dat jy weer binnekort by ons sal kom oorbly. Vriendelike groete, Amanda & span.

Linda G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Sal weer oorbly. Lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Hallo, Linda. Dankie vir die review. Ons waardeer alle terugvoer van ons gaste en dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense hier by die Lodge te hê. Hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, Amanda en staff

Nel B
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

We will be back. Thanks for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilize L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Enjoyable. Staff were friendly, the room was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Good morning, Marilize. Thank you for your review. We appreciate the feedback. We hope to host you again soon. Warm regards, Amanda & team

Gary J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect every time. This was our 3rd time there and it was as perfect as the previous. Friendly and accommodating as usual. The kids had a ball as always. Definitely our only choice for a holiday in Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Lapalosa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00

Let asseblief daarop dat die balans van die betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat u u kamersleutel ontvang.
Neem asseblief kennis dat alle kamers rookvry is. Indien die kamer na rook ruik, as in 'n asblik gevind word of u in die kamer sien rook, sal 'n boete van R350.00 outomaties op u rekening geplaas word. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R120 per persoon.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng

Sien kaart
  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTM2MTVhLWRkMjYtNDdjOC05M2MwLTdkNjk4M2RjYjQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 176 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982
Soek in 'n groter streek