+8
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

LavenderLaine is in die skilderagtige Bloubergstrand geleë, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad aan die kus. Die gastehuis bied toegang tot 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, doendinge, die stadskern, V&A Waterfront, winkelsentrums en van die besigste sakedistrikte in die Wes-Kaap.

Daar is 3 gastesuites en elke suite het 'n TV met DStv, WiFi, bagasierak, lessenaar, perkallinne en 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Dis net 'n paar minute van die see en MyCiTi-bushalte af. Die eienaars woon op die perseel, maar apart van die gaste. Parkeerplek is buite, maar baie veilig met 24 uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
David B
Saam met lewensmaat
5.0
All around excellent stay, highly recommended, super value. A fabulous experience all around - clean, secure, excellent location with a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Elmie V
Saam met vriende
5.0
Hoogs aan te beveel! Wat 'n heerlike, vriendelike en netjiese gastehuis! Volpunte Lorrein!
Mrt 2026
Nina B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gemaklik, pragtige views. Verskriklik lekker gebly! Vriendelikste mense wat ons al ooit by gebly het.
Feb 2026
Wouter H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goed geleë, waarde vir geld. Gasvry! Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly.
Jan 2026
Susan F
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and quiet. Lavender Laine was perfect for our overnight stay. It is clean, comfortable, quiet and close to amenities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorrein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink LavenderLaine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGY5ZmJiLTJlMDUtNDQ5Mi1hMjk0LWQyNjZmMDMyOGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 20 Windblom Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.80418 18.466873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang