+13
Selfsorg in Montagu

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Safe, comfortable, relaxing, just perfect. We could have stayed longer as it was so relaxing and there was so much more to do and see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Thank you, Janice. We appreciate the kind words and positive feedback. Looking forward to welcoming you back on the farm. Kind regards, Melanie

Maurida W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Relaxing. It was very refreshing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Maurida Thank you for the kind words. It was lovely meeting your family. Kind regards, Melanie

Hanna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties tussen die vrugte boorde. Fantasties! Stil! Baie, baie mooi! Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Hanna Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is bly julle het lekker gekuier. Vriendelike groete Melanie

Elvera C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sal definitief weer besoek. Die gasvryheid van die gasvrou en almal op die plaas. Die verblyf was uitstekend. Die uitsig was besonders. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Elvera Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier sommer gou weer, Vriendelike groete Melanie

Cameron L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, met 'n mooi uitsig oor Montagu. Ja, definitief, enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Cameron Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle gesin terug te verwelkom op die plaas. Vriendelike groete Melanie

Dion J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely. Very beautiful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dion Thank you for visiting the farm. We would love to welcome you back. Kind regards, Melanie

Chantelle V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Wonderlik, sielsvertroostend, rustig en kalm. Respek, menslikheid en vriendelikheid was aan die orde van die dag. Mense en werkers op die plaas groet hoflik. Die rustigheid op die plaas bring inherente rus mee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Sjoe! Dankie vir die pragtige woorde. Dis altyd lekker as gaste die rustigheid geniet en lekker kan uitrus. Hoop om julle gou weer in die nuwe jaar te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Melanie

Christian V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Le Domain - Puik diens, waarde vir geld. Baie lekker gebly. Melanie was baie gaaf en het ons mooi ontvang. Die huisie was skoon en netjies en omtrent alles was daar. tot koffeie, tee, suiker en melk en koue water in die yskas. Daar was ook n mooi swembad en die omgewing was ook baie mooi. Sal beslis eendag weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Christian Baie dankie vir julle kuier op die plaas. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Melanie

Janine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Very relaxing and beautiful. We did not know what to expect, but we were pleasantly surprised when we arrived at this cute, neat cottage. The kids were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Janine Thank you for visiting the farm. We are so happy that you enjoyed your visit. Hope to welcome you back soon. Kind regards

Tasneem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Stay was very relaxing and enjoyable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Tasneem Thank you for visiting the farm. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon. Kind regards Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 69 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang