+13
Selfsorg in Montagu

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dion J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely. Very beautiful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dion Thank you for visiting the farm. We would love to welcome you back. Kind regards, Melanie

Chantelle V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Wonderlik, sielsvertroostend, rustig en kalm. Respek, menslikheid en vriendelikheid was aan die orde van die dag. Mense en werkers op die plaas groet hoflik. Die rustigheid op die plaas bring inherente rus mee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Sjoe! Dankie vir die pragtige woorde. Dis altyd lekker as gaste die rustigheid geniet en lekker kan uitrus. Hoop om julle gou weer in die nuwe jaar te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Melanie

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Rudolf Ons is so bly julle kon bietjie rus en afskakel op die plaas. Baie dankie vir die mooi woorde. Sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Melanie

Janine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Very relaxing and beautiful. We did not know what to expect, but we were pleasantly surprised when we arrived at this cute, neat cottage. The kids were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Janine Thank you for visiting the farm. We are so happy that you enjoyed your visit. Hope to welcome you back soon. Kind regards

Tasneem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Stay was very relaxing and enjoyable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Tasneem Thank you for visiting the farm. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon. Kind regards Melanie

Juan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Veilige, rustige, asemrowende kuier. Baie lekker gekuier, sal beslis aanbeveel vir familie en vriende, veilig, rustig en asemrowende uitsig oor die dorp en berge, swembad, aircon 'n pluspunt, volgende keer kuier ek beslis langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Juan Baie dankie dat julle kom kuier het op die plaas. Waardeer jou mooi woorde. Kom kuier sommer gou weer. Vriendelike groete Melanie

Trusaané E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker, rustig, veilig en gerieflik. Ons kuier by Le Domaine, was als wat ons wou hê en meer. Die vriendelike tannie het ons lekker bederf met vrugte. Ons verblyf was rustig. Almal het dit geniet. Die kinders het vriende gemaak en ek as mamma was gerus om van 'n afstand hulle by die swembad te laat geniet. Ons het nog 'n plek gevind wat soos ons eie huis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Trusaane, Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is baie bly julle het die plaaskuier geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete Melanie

Sunelia S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Dit was uitstekend gewees. Ons het baie lekker gebly. Sal weer volgende jaar 'n booking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dankie dat julle kom kuier het op die plaas. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Waardeer die mooi woorde. Vriendelike groete

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie plek vir 'n heerlike gesinsnaweek, rustig en super mooi. Ons het so lekker gebly. Pragtig skoon en netjies. Uiters vriendelike personeel en bestuur. Als wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Belinda, Ons is bly julle het die naweek geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Melanie

Bianca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was baie rustig en die uitsig was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Bly julle het die rusigheid geniet - kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 62 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang