6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leegle is 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek aan altesaam 6 gaste bied. Dis so gerieflik in Franskraal geleë dat jy sommer strand toe kan stap!
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 kamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die sitkamer het 2 ekstra enkelbeddens vir kinders, 'n rusbank en 'n TV met plaaslike kanale. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en ander geriewe. Daar is 'n buitebraai waar gaste lekker kan kuier. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Geen troeteldiere word by Leegle toegelaat nie en die eienaars is op die perseel woonagtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Leegle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang