Leegle
47 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leegle is 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek aan altesaam 6 gaste bied. Dis so gerieflik in Franskraal geleë dat jy sommer strand toe kan stap!
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 kamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die sitkamer het 2 ekstra enkelbeddens vir kinders, 'n rusbank en 'n TV met plaaslike kanale. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en ander geriewe. Daar is 'n buitebraai waar gaste lekker kan kuier.
Geen troeteldiere word by Leegle toegelaat nie en die eienaars is op die perseel woonagtig.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 47 resensies vir Leegle
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Leegle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom