+116
Selfsorg in Boland

Leeuwenboschfontein Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tilla V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ongelooflike week in asemrowende natuurskoon. Wat 'n pragtige kampplek! Uitstekende diens van alle personeel. Een van my beste ervarings ooit, waarheen ek vir seker sal terugkeer! Die lowergroen en skaduryke staanplekke word baie goed in stand gehou. Baie netjies! Het die staproetes baie geniet en die skape en springbokke wat kom hallo sê het, was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Tot volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cardea H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastiese plek om jou self weer te vind. Dit was die mees fantastiese tyd wat ek en my man gehad het, so rustigheid vir die siel. Ek gaan beslis weer binnekort bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very amazing. It was very relaxing. Nice swimming pool and ponds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Thank you so much, we do strive to make it a wonderful experience.

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Ek kan net sê dit is een van die beste plekke waar ons al gekamp het. Ons het gekamp en dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Che V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Veilig, goed vir families, meer sonbeskerming benodig by die pool area. Was warm, maar so voorberei. Die Uys en houd was duur. Kamp plek agt is nie 'n ses persoon kamp plek nie. Ander goed, alhoewel gerieflik, was baie duur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Dankie vir die terugvoering. Staanplek no 8 is vir 2 persone met een tent soos uitgewys aan u met bespreking.

Mariska B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Wonderlike natuur. Baie lekker gebly. Lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer.

Erna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Lekker ontspannend en rustig vir kinders en volwassenes. Ons het die rustigheid en mooi natuurskoon geniet. Die huis was gemaklik en lekker ruim met 'n gerieflike braai en pizza oond en 'n mooi swembad om in af te koel, so ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.

Janice G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal weer en weer teruggaan. Die eenheid is werklik puik toegerus, die eienaars het aan absoluut alles gedink met die uitleg en inrig van die eenhede. Ons het uitstaande diens ontvang. Eenheid was pragtig toegerus wat selfsorg so vergemaklik gemaak het. Alles was uitmuntend, vanaf die eienaar se gasvryheid tot die personeel se vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Baie dankie! Ons waardeer!

Marié V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, fantasties. Ons het heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Dankie, ons streef om dit altyd tot die beste van ons vermoë te doen.

Paula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Exactly what we were looking for and more. It was relaxing, quiet, uncrowded and peaceful. Exactly what we were searching for. Surrounded by pure beauty and untouched landscapes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Thank you! This is the place to detox your soul. Happy to hear you experienced it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 224 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang