Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R4 000 is payable directly to the property.
Huisreëls
Die tariewe sluit skoonmaak en ontsmetting voor en na die verblyfperiode in, maar gaste moet asb. die eenheid in 'n aanvaarbare toestand laat.
'n Breekskadedeposito moet voor die inklokdatum in die rekening wat voorsien sal word, weerspieël. Hierdie deposito word in die gas se gespesifiseerde rekening terugbetaal sodra die eenheid met vertrek ondersoek is. Die eienaar/bestuurder verstaan dat ongelukke plaasvind en sal dit waardeer as skade aangemeld word om te verseker dat die items vervang word om sodoende dieselfde verblyf-ervaring aan die volgende gaste bied.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf met die bestuurder gereël is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
772 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang