+90
Selfsorg in Danabaai

Lekke By Die See

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Landow K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Veilig, gerieflik en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie vir jul terugvoering. Mooi bly en veilig wees tot volgende keer.

Maunel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic. It felt like I was home but with a sea view. The place was so accommodating my children did not want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much. I'm pleased that you all enjoyed your stay. Be safe until next time.

Brandon E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Geniet, vrede en soveel rustigheid en mooiste uitsigte! Lekkerste akkommodasie en beste gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie, Brandon, vir jou mooi terugvoer. Jy is 'n awesome persoon. Ek is so bly jy en jou vriende het die wegbreek geniet. Mooi bly tot volgende keer.

Chubasco P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lovely sea view and close to tourist locations. We enjoyed our visit and loved the sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you for the lovely review. Look forward to accommodating you again soon. Regards, Lekke by die see 1

Virginia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasmagories. Die plek is besonders mooi, netjies, stylvol en volledig toegerus. Regtigwaar home away from home. Daar was letterlik aan alles gedink om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie aan die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is regtig bly julle het lekker gebly en jul tyd geniet. En baie dankie dat julle alles so mooi en netjies gelos het; ek waardeer gaste soos julle opreg.

Celeste F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties! Dit was verskriklik lekker. Groot genoeg vir ons almal. Veilig vir die kinders en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie. Ek is bly julle as gesin het dit geniet. Mooi bly

Zelda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Assemrowend, baie pret en gerieflik. Dit was baie lekker, het alles geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Beste Zelda Ek is werklik baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig wees en voorspoedige 2026.

Janita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Awesome stay. Our family stay was incredible. I will go again in the future. The hosts are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you so much, Janita. Be safe till next time.

Rochelle Ann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolutely stunning. Beautiful place has everything you need and more. Owners are so friendly and helpful. We will definitely book here again. We thoroughly enjoyed our stay, and the views were stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Thank you! It was a huge pleasure to accommodate you and I'm so pleased you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Shaneen J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Ons het 'n absoluut wonderlike verblyf gehad! Die hele atmosfeer het dit maklik gemaak om te ontspan en tuis te voel. Ons sal graag weer hier bly en dit sterk aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Lekke By Die See
Beste Shaheen Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het die verblyf geniet. Julle moet beslis weer kom kuier en dit was regtig lekker met julle hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 850
50 % AF
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
50 % AF
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
50 % AF
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 6)
Bespreek

332 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 2570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R925 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195604224078 22.034914739352

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang