Beskrywing
Die Willow Creek-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n privaat ingang en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese braaigeriewe in. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV met stromingsdienste soos Netflix, sowel as gratis WiFi in. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook noodsaaklike toiletware, 'n haardroër, en ekstra kussings en komberse. Die eenheid is ook toegerus met 'n waaier, 'n elektriese verwarmer en elektriese komberse. Gaste het toegang tot 'n buite-eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond sowel as 'n yskassie in.
Huisreëls
Neem asb. medegaste in ag en beperk geraas tot 'n minimum, veral na 22:00 saans.
Sorg dat hek te alle tye toe bly. Let asb. dat hek nie outomaties toe maak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Love@Home het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n werksarea met 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. medegaste in ag en beperk geraas tot 'n minimum, veral na 22:00 saans.
Sorg dat hek te alle tye toe bly. Let asb. dat hek nie outomaties toe maak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Air @ Willow is 'n ruim woonstel wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n tweede kamer met ń enkelbed. Die sitkamer het 2 rusbanke en 'n ekstra matras vir 'n kind kan gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n oor-bad stort, wasbak en toilet. Die woonstel beskik oor ń groot kombuis met eet area. Daar is ook ń tuintjie met braai area. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter die elektriese motorhek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. medegaste in ag en beperk geraas tot 'n minimum, veral na 22:00 saans.
Sorg dat hek te alle tye toe bly. Let asb. dat hek nie outomaties toe maak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lekkerdoeks is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Daar kan 'n jong kind op 'n slaapbank ook slaap. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, eetgerei, breekware en 'n ketel. Die eenheid het ook toegang tot 'n TV (Netflix), WiFi en 'n pragtige uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. medegaste in ag en beperk geraas tot 'n minimum, veral na 22:00 saans.
Sorg dat hek te alle tye toe bly. Let asb. dat hek nie outomaties toe maak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang