LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerdoeks | LekkeSlaap
+59

Lekkerdoeks

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Lekkerdoeks
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chanique S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Die 3 aande wat ons spandeer het, was baie lekker. Ons kon lekker rus en Jeanine is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom!

Lekkerdoeks's terugvoer

Dankie Chanique, was lekker om julle hier te kon hê.

Lekkerdoeks
Andrewlene M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Lekkerdoeks was die beste

Jaco V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huislike atmosfeer.

Kamer baie gerieflik. Netjies en skoon. Sal weer daar bly in die toekoms.

Lekkerdoeks's terugvoer

Baie dankie Jaci, sien uit om julle weer te sien. Was my voorreg om julle hostess te kon wees.

Lekkerdoeks
Viaan J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best

What an awesome stay! The hostess was one of the friendliest people I have ever met. The accommodation was awe-inspiring and excellent value for money. I would highly recommend this beautiful little diamond in George to any travelers looking for a place to stay.

Lekkerdoeks's terugvoer

Dit was my voorreg om sulke dierbare mense te huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.

Lekkerdoeks
Nadine H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Besigheidsreis

Baie gemaklik.

Geen klagtes. Baie lekker en gemaklik gebly.

Levona E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed and welcoming.

It was peaceful, relaxed and comfortable.

Natalie M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Enkelreisiger

I enjoyed it very much.

The owner is a warm, welcoming person that made the stay very pleasant. Thank you very much Jeanine.

Lekkerdoeks's terugvoer

Natalie was 'n uitmuntende gas. Sy sal altyd welkom wees.

Lekkerdoeks
Ria N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Enkelreisiger

Baie gasvrye en warm ontvangs.

Mooi tuin en alles was baie skoon en netjies. Ek sal hierdie aanbeveel vir mense wat in George wil oorbly.

Anneké T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneké T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ek het rerig lekker gebly. Hulle het so baie moeite gedoen en die huis is lieflik. Dit was 'n oulike verrassing om die hasies in die tuin te kry, en het sommer net 'n gemaklike gevoel gehad. Beveel sterk aan!

Etienne S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Pragtige eiendom, waarde vir geld.

Esmeralda P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, asemrowend, pragtig en rustig.

Ek sal Lekkerdoeks vir almal aanbeveel - enkelreisiger, gesin of paartjie. Dit is pragtig en rustig. Die eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Sy is die beste. Uitstekende diens en atmosfeer. Die tuin is mooi en ons het met die aankoms ’n foto in die tuin geneem. Dit is ’n lekker plekkie om weg te kom van die besige lewe. Ons kom weer.

Lekkerdoeks's terugvoer

Dit is so lekker om te hoor, my gaste is vir my belangrik. Hoop om julle gou weer te sien.

Lekkerdoeks
Gerald F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike vakansie-ervaring gehad op 'n plaas, 'n klipgooi van die see af. Sal weer gaan en ons kan dit sterk aanbeveel.

Ons was baie gelukkig met die akkommodasie en die diens wat ons ontvang het. Die ligging van die plek en die pragtige uitsigte wat jy het.

Lekkerdoeks's terugvoer

Dit is altyd lekker om mense te ontmoet en hulle tuis te laat voel. Julle maak dit so maklik om lief te word vir mense soos familie. Dis ń groot voorreg!

Lekkerdoeks
Johan K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eie tuiste!

Die gasvryheid van die eienaars was oorweldigend vir ons. Voel soos eie tuiste!

Hennie H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met vriende

Ons het lekker gebly!

Dis 'n gastehuis en nie selfsorg nie. Al wat ons nie mee gelukkig was nie, was die braairoosters wat baie vuil en geroes was. Dit kan gerus opgeknap word.

Lekkerdoeks's terugvoer

Dankie Hennie, sal rooster vervang. Was heerlik om julle te ontmoet en te huisves.

Lekkerdoeks
Val S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val S

Vriendelikste dame ooit, gaan uit haar pad uit vir jou.

Baie lekker geslaap en vreeslike vriendelike diens.

Lekkerdoeks's terugvoer

Dankie Valerie, ons sal plan maak met ń rooster. Bly julle het dit geniet.

Lekkerdoeks
Carmen L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen L
Gesin met tieners

Rustige, netjiese verblyf.

Janine is baie hulpvaardig en vriendelik. Pragtige tuin met oulike hasies en voëltjies. WiFi is vinnig en gerieflik.

Lekkerdoeks's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Altyd lekker om mense te ontmoet en seker te wees hulle voel welkom.

Lekkerdoeks
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564177212078aa932732b86dd4a0f3310e35bc997e189b09a48b49b6c0a91f65772957872998a363fefec60d0279ab6c0296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480  per nag(plek vir 2) 16 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!