Lekkerdoeks
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 30 Sep 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R420R315 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lekkerdoeks bied 3 verblyfopsies op die eienaars se perseel in George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Lekkerdoeks is 'n eenslaapkamer-eenheid met kombuis en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed.
Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang en 'n oopplan-sitarea en -kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n bedjie vir 'n baba. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat kan dien as 'n bed vir 'n kind. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, mikrogolf, yskassie en eetgerei.
Love@Home is 'n kamer in die huis met sy eie badkamer. Dit het 2 enkelbeddens, sitplek en 'n lessenaar. Slegs koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Doendinge in die area sluit is die pragtige Outeniekwaberge, wandelpaadjies, bergfietsroetes en hengelgeleenthede in. Die wêreldbekende Fancourt Gholfbaan is 2 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heather Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom