- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lekkerdoeks bied 3 verblyf-opsies wat op die eienaars se eiendom in George geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.
Lekkerdoeks is 'n 1-slaapkamer-eenheid, geskik vir 2 gaste, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Air@Willow is 'n aparte woonstel van die huis met 'n privaat ingang. Dit het 'n koningingrootte bed in hoof slaapkamer en 'n enkel bed in ń tweede kamer.
Daar is ń groot woonvertrek met nog 2 slaapplekke beskikbaar.
Ook ń groot toegeruste kombuis met mikrogolf-oond, groot ys- vrieskas, rooster, ketel, kookgeriewe sowel as ń eet area.
Die badkamer beskik oor ń bad, oor-bad stort, toilet en wasbak.
Daar is ń privaat braai area met tuintjie.
Love@Home is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.
Doendinge in die area sluit die pragtige Outeniekwaberge, staproetes, bergfietsry en visvang in. Die wêreldbekende Fancourt-gholfbaan is 2 km hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang