+98
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal

Life & Leisure Boutique Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Paul Visser J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Magic. Dit was awesome, baie skoon, mooi. Dit was een van die beste plekke ooit. Dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechéle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend! Baie gerieflik en baie netjies! Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi T
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Hoë gehalte diens, skoon, vriendelike personeel en baie veilig. Margie was 'n uitstekende gasvrou. Sy het van die begin af baie mooi gekommunikeer. 'n Mens kan sien sy gaan uit haar pad om jou te akkommodeer. Haar personeel is altyd vriendelik. Die gastehuis gee die beste diens en kwaliteit. Ek sal die plek definitief kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Holiday stay. Really well situated, beautiful guesthouse. The host was incredible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nana L
1 nag
4.8
Apr 2024

Was meant to stay for one night and booked another night . Great host! Staff is friendly and helpful. Awesome breakfast. Location is perfect for visiting Stellenbosch. And if you want to go for an early dinner out and come back to watch a movie - the TVs in the rooms are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Margie
Life & Leisure Boutique Guesthouse
Middag Andriette Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig het die onvoorsiene voorgeval en ek moes weg vir 2 dae en jou in die tyd nie kon ontmoet om soos gewoon ons gaste op die hande te dra. Alles was reggesit om jou tyd onvergeetlik te maak. Mooi jaar en dankie dat jy jou mening onder ons aandag gebring het. Net die beste en seëninge vir jou en jou familie.

Nic H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Great stay, thank you. Wonderful place and location. Easy walking distance from the heart of Stellies. Brilliant breakfast. Margie is a marvellous host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Life & Leisure Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer - dit is besonderse ervaring vir ons groep as ons mense die tydjie by ons kon geniet en so waardering en dankbaarheid deel. Baie dankie weer en hoop ons sien mekaar weer. Groetins Margie

Cicelia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlike naweek in Stellenbosch en omgewing. Life & Leisure Guesthouse & Co-Living is sentraal geleë naby die botaniese tuine en is dus stapafstand van alles af, baie naby aan die Fat Butcher. Ons het 'n kar gehad, maar het hom nooit gebruik nie. Margie is so gasvry en behulpsaam en daar is heerlike koffie en beskuit en ander Suid-Afrikaanse treats altyd beskikbaar. Sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Life & Leisure Boutique Guesthouse
Ons harte klop warm as ons gaste gelukkig vertrek - dankie vir jou terugvoer en tyd om dit te deel met almal. Ons kamers is lekker toegerus vir die koue - elektriese komberse aan of 'n lekker warm watersak, die vuur brand in die kaggel en ons winter spyskaart is reg vir ontbyt. Kom verseker weer. Stellenbosch is op sy mooiste. Groetnis Margie en span.

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goeie ligging, uitstekende gasvryheid, netjies. Plek is onsettend netjies, diens was van uitstaande gehalte, besonderse ligging. Werklik waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Life & Leisure Boutique Guesthouse
Beste Werner, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, L&L span.

Zelda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Uit die boeke. Uiters vriendelike gasvrou, lieflike ontbyt, pragtige kamer en gastehuis, sentraal, veilige parkering. Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Life & Leisure Boutique Guesthouse
Baie dankie Zelda, dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer terug te verwelkom. Groete, Margie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 100
25 % AF
R2 100 R1 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 100
25 % AF
R2 100 R1 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 100
25 % AF
R2 100 R1 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f72da5a0ed681c000fd13d5ca6fed0e008d1bf3fbf12355c549a3a41cb03af98e775bbe4de63aff5a1ef8b69665652509b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936386092024 18.867006897926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang