Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Margie is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan vir elkeen van haar gaste. Haar ontbyt is iets wat nie gemis kan word nie, sy doen soveel moeite. Fantastiese plek met fantastiese mense. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Goeie naand Veronica - baie dankie vir jou tyd en terugvoer - ons waardeer jou opregte komplimente
en wonder oor die sekuriteit wat jy wankelrig ervaar het? Net bevestig dat ons kameras reg rondom die gebou het, sekuriteit hekke, geëlektrifiseerde heining reg rondom, diefwering op grond vlak en 24 uur oop lyn na die buurtwag. Groen area wat professionele sekuriteit maatskappy patrolleer - 24 uur op hul pos is en in die strate is sterk kameras, met 'n buurt wat niks mis en dadelik rapporteer.
Beste en dankie vir jul ondersteuning en sien jul graag weer.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Nic H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H
Besigheidsreis

Great stay, thank you.

Wonderful place and location. Easy walking distance from the heart of Stellies. Brilliant breakfast. Margie is a marvellous host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer - dit is besonderse ervaring vir ons groep as ons mense die tydjie by ons kon geniet en so waardering en dankbaarheid deel. Baie dankie weer en hoop ons sien mekaar weer. Groetins Margie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Sansie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Gasvrou Margie is behulpsaam en gasvry. Ligging is ideaal, loopafstand van kuier en gewilde restaurante. Kamers is netjies en goed toegerus. Sal vir seker weer daar gaan oorlê. Veilge parkering vir ons huurvoertuig het ook gesorg vir gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Fantastic hospitality, service, beautiful bed linen, and cleanliness!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cicelia P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cicelia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in Stellenbosch en omgewing.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living is sentraal geleë naby die botaniese tuine en is dus stapafstand van alles af, baie naby aan die Fat Butcher. Ons het 'n kar gehad, maar het hom nooit gebruik nie. Margie is so gasvry en behulpsaam en daar is heerlike koffie en beskuit en ander Suid-Afrikaanse treats altyd beskikbaar. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Ons harte klop warm as ons gaste gelukkig vertrek - dankie vir jou terugvoer en tyd om dit te deel met almal.
Ons kamers is lekker toegerus vir die koue - elektriese komberse aan of 'n lekker warm watersak, die vuur brand in die kaggel en ons winter spyskaart is reg vir ontbyt.
Kom verseker weer.
Stellenbosch is op sy mooiste.
Groetnis Margie en span.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Werner V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, uitstekende gasvryheid, netjies.

Plek is onsettend netjies, diens was van uitstaande gehalte, besonderse ligging. Werklik waarde vir geld!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Beste Werner, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, L&L span.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Zelda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Gesin met tieners

Uit die boeke.

Uiters vriendelike gasvrou, lieflike ontbyt, pragtige kamer en gastehuis, sentraal, veilige parkering. Sal beslis terugkom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Baie dankie Zelda, dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te hê.
Ons sien uit daarna om jou binnekort weer terug te verwelkom.
Groete, Margie.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Heerlik gebly en kamer is baie goed toegerus. Die lyk presies soos op foto's. Daar was 'n paar negatiewe resensies geplaas wat my laat kommer het. Maar alles was 100%. Vriendelike diens, veilige parkering. Toegang tot die onstpanningsarea van die plek. Lekker koffie en kroeg, ens. Baie dankie, Margie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Baie dankie Pieter. Ons gee aandag.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Helgaard M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was goed, maar die verblyf is bederf deurdat die vensterblindings almal stukkend is en verslons voorgekom het.

Dit is lekker sentraal geleë wat die Woordfees aanbetref. Soos bo genoem skep die stukkende blindings `n baie swak indruk. Verwyder dit liewers heeltemal indien dit nie vervang kan word nie. Ons kon dit nie oop of toemaak nie omdat ons gedink het dit sal verder beskadig raak. Was dus in die aand met die ligte aan sigbaar van buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L

Home away from home.

We had a great time staying at the top floor of the guesthouse. It had a great family feel to the place and was the best at value for money of all the places we stayed during our trip through the Western Cape. The breakfast included was lovely, great service all around and amazing hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Adri B

Sal nie weer van hulle gebruik maak nie.

Ons is in 'n 'koshuis' gesit. Die badkamers is vuil en substandaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living se terugvoer

Ons is baie ongelukkig om te hoor dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie. Dankie dat jy die probleme wat jy ervaar het onder ons aandag gebring het. Die kamer wat aan jou geallokeer was, is die kamer tipe wat jy bespreek het, in ons Oude Hoek gebou. Ons sal wel kyk of daar dalk inligting is wat vir ons gaste ‘n wan-indruk kan gee en indien dit die geval is, dit regstel. Ons is ook jammer dat jy die diens as stadig ervaar het, en ons sal dit met ons personeel opvolg en seker maak dat dit verbeter. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te laat weet van jou ervaring.

Life & Leisure Guesthouse & Co-Living
Leida S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leida S

Dit was gerieflik.

Daar was nie genoeg neersitplek vir twee tasse nie. Die balkom was egter 'n bonus en die diens onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmaditshaba R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmaditshaba R
Besigheidsreis

Good

Very nice location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f72da5a0ed681c000fd13d5ca6fed0e008d1bf3fbf12355c549a3a41cb03af98e775bbe4de63aff5a1ef8b69665652509b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 20 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936386092024 18.867006897926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem