+9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Welmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Picture perfect. Clean and neat - just love this place - will always book here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het 'n baie rustige aand in 'n pragtige plek geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndon M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Cosy, clean with friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties gewees, diens was briljant. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties gewees, diens was briljant. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties gewees, diens was briljant. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanjo D
Kort verblyf
2.0
Apr 2026

Die plek word oorgelaat on onbekwame personeel. Die interkom by die hek werk nie. Die nommer wat deur die webtuiste gegee is, is gebel, maar daar was geen antwoord nie. Ons is toe deur Elvis ontvang, maar hy is min van woorde. Die kamers lyk soos op die foto’s, maar die plek is nie skoon nie. Ongelukkig kan mens aangeplakte vuilheid nie op ’n foto sien nie. Die vloere het rooi kleiteëls, maar dit is taai en opgebou—dit moet behoorlik geskrop word. Die hangers in die hangkaste is vol stof en taai. Die kamer ruik muf. My kamer het nie ’n stort nie, slegs ’n bad. Die ander kamer het wel ’n stort, maar die badkamer is oor die jare so toegestoom dat die verf teen die mure begin skilfer, en die plafon en hoeke van die teëls wys duidelike muf. Verder het die kamers geen koffie- of teegeriewe nie—dit moet alles in ’n gemeenskaplike kombuisarea gedoen word, saam met ander gaste wat soggens in hul bokserbroeke koffie maak. Ek het dit nie self gebruik nie, maar die stoof lyk net so taai op die oog af, en die mikrogolf is eenvoudig vuil—daar is nie ’n ander beskrywing nie. Elvis was die hele naweek alleen aan diens en het maar rondgesluip in die huis. Ons is Maandagoggend daar weg. Nadat ons hom gesoek het en nie kon opspoor nie, het ons maar by die hek gestaan en saam met die skoonmaker van buite gewag dat die hek uiteindelik oopgemaak word nadat sy hom probeer bel het.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Inge W
1 nag
5.0
Des 2025

Comfortable, tastefully decorated, safe. Great location, lovely room, extremely comfy bed with the softest bed linen - haven't slept so well in a long time! Friendly service and help from Elvis, felt like home away from home, beautifully decorated, view over the reserve and wonderful birdsong! Lighting could have been a bit brighter, but otherwise a perfect and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Perfek. Alles was soos beskryf en ons almal het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
5.0
Okt 2025

Really enjoyed my stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

585 Helios Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYxqPKKRODcWWeTcIcspXilPANFjVV6OIH9TizX9PoCfAMkfMCw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 585 Helios Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816295295279 28.282977457672

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang