LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LilyRose Guesthouse | LekkeSlaap
+22

LilyRose Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliosstraat 585, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LilyRose Guesthouse is in Moreletapark en bied lieflike kamers in 'n stil en veilige woonbuurt wat perfek is vir sake- en vakansiereisigers.

Dié gastehuis bied Luukse Kamers, Executive-suites en Gaste-suites. Die Luukse Kamers het elk 'n koninggrootte-bed en lei na 'n privaat dek wat oor die Moreletakloof Natuurreservaat uitkyk. Die Executive-suites het elk 'n koninggrootte-bed en die Gaste-suites het elk 'n koningingrootte-bed.

Al die kamers het lugversorging, en suite-badkamers met storte, TV's met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi toegang.

Gaste kan in die sitarea ontspan of uitspan langs die swembad. Rook is verbode en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Moreletapark is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Centurion, Johannesburg en die hoofweë. LilyRose Guesthouse is 2 km vanaf die Wingate Park Country Club, 6 km vanaf die Menlynpark Winkelsentrum, 9 km vanaf die Woodhill Gholflandgoed en 11 km vanaf die Rietvlei Natuurreservaat waar gaste volstruise, witrenosters, ystervarke en jakkalse kan sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir LilyRose Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Heliosstraat 585, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink LilyRose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliosstraat 585, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXjJYl5HWKtf1SlVippunwi3z6TsOOEgTelTymVgsSoA6MA9xkZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 585 Helios Street Moreleta Park 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.816295295279 28.282977457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!