LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LilyRose Guesthouse | LekkeSlaap
+22

LilyRose Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir LilyRose Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lindi E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Heerlik gebly, als was skoon en netjies en als wat ons nodig gehad het, bure se hoender maak mens net vroeg wakker.

Lindi E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E
Besigheidsreis

Daar is niks wat verbetering kort nie.

Was 'n wonderlike ervaring. Alles wat ek nodig gehad het was daar.

Jean S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Enkelreisiger

Gemaklike en rustige oornagverblyf.

LilyRose Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in 'n rustige omgewing met die mooiste uitsig. Kamer is goed toegerus met kwaliteit afwerkings.

Karen R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en baie vriendelike en gasvrye mense

Ons sal beslis weer kom kuier!

Nicci G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci G
Enkelreisiger

My kuier by LilyRose was heerlik. Dit was rustig en alles was volgens my verwagting.

Wat lekker sou wees is as ek koffie in my kamer kon maak instede van na 'n kombuis toe gaan.

Annelie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Besigheidsreis

Fantasties.

Pragtige gastehuis. Baie netjies met heerlike ontbyt. Vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Lekker sentraal. Wens ek kon langer bly.

Alvinah N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvinah N
Besigheidsreis

Baie mooi en rustige plekkie.

Baie vriendelike personeel.

Nicola B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met vriende

Luuks, netjies en veilig!

Dankie vir die lekker bly! Ek kom enige tyd weer en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel. Hierdie plek is fantasties!

Daniel E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Hierdie plekkie was besonders. Diens was perfek en alles was baie mooi na gekyk.

Linda H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Enkelreisiger

Lekker stil omgewing, goed geleë.

Baie skoon en netjiese gastehuis. Neem kennis, baie trappies, net vir kennisname indien dit ouer persone is. Vriendelike ontvangs. Geriewe voldoen 100% aan gaste wat verblyf in stad benodig.

Dalena O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena O
Saam met vriende

10 uit 10.

Ek kan definitief LilyRose aanbeveel. Die kamers is baie netjies, silwerskoon en het alles wat ons nodig het. Die interior van die kamers is baie mooi smaaklik. Wat die gastehuis ekstra gerieflik gemaak het is die kombuis area asook die stilte van die gastehuis en die omgewing. LilyRose sien my vir seker weer!

Dina V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle gemak naby baie van die doendinge in Pretoria!

Ons het al verskeie kere by LilyRose oorgeslaap en is nog nooit teleurgestel nie. Die kamers is goed ingerig en baie netjies. Die diens is vriendelik en flink. Ons go to plek in Pretoria!

Andre O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf!

Ons het die plek maklik gekry. Baie stil buurt. Ruim kamer. Netjies. Lekker ontbyt. Baie lekker ervaring!

Elisme S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisme S
Saam met vriende

Netjies, skoon, vriendelike diens, heerlike ontbyt.

Netjiese huis. Hulpvaardig. Ontbyt was heerlik.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliosstraat 585, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXjJYl5HWKtf1SlVippunwi3z6TsOOEgTelTymVgsSoA6MA9xkZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 585 Helios Street Moreleta Park 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.816295295279 28.282977457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!