8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Linja Beach House is geleë in De Bakke, Mosselbaai, en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis spog met pragtige see-uitsigte. Dit bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met DStv-gesinspakket, en gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike binnenshuise braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Linja Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang