LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linja Beach House | LekkeSlaap
+20

Linja Beach House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Linja Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jopie F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie F
Gesin met tieners

Ons was almal daar vir 'n paar dae, ek , ma en 6 kinders, heerlik gekuier.

Baie goeie waarde vir geld, plek het hom uitstekend geleen vir my groot gesin, ons sal verseker weer daar tuisgaan.

Linja Beach House's terugvoer

Baie dankie sien uit om jul weer daar te he.
Groete,
Rene

Linja Beach House
Dean W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing stay.

Awesome views in a very neat and tidy house. We had a stress free, relaxing and comfortable stay in this luxurious new build.

Karlie F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlie F
Gesin met tieners

Gesellig, met 'n fantastiese uitsig.

Die verblyf was fantasties en baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Chane P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P

Ontspannend en baie netjies.

Die huis is baie netjies en onlangs gerenoveer. Die huis is baie goed ingerig en met die binne braai kon ons braai en potjie maak ongeag van die weer. Die uitsig is asemrowend en die ligging is uitstekend. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar bly.

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61329e851d19b62219a172079a8e5e3e1aba3a8a72e5d7a7d098d4bc116d5a1200a2bb990cd96fd77aa14e2581ccc7675e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100  per nag(plek vir 8) 4 5 1 5 22 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1713300342 22.119946069251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!