+46
Selfsorg in Clarens

Linwood Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lucinda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Mooiste plek, rustig en vreedsaam sal definitief weer daar bly. Heerlik gerus by hierdie pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ek het net een woord. Fantasties! Linwood het aan al ons verwagtinge voldoen! 'n Wonderlike ontspanne verblyf met die vriendelikste ontvangs! Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was 'n fantastiese keuse. Ons het baie lekker gebly en die ligting is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Our stay was very pleasant. Accommodation was exactly as described in the photos. Room was clean and well decorated. Views are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mary-lee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2026

Absolutely everything you need for a cozy overnight stay. Our stay was lovely, Tannie Hannetjie was absolutely delightful and welcoming. We stayed in the Loft and it had a lot of character and accommodated our family of 4 very well. We were super nice and toasty with ample heating during the winter months. We also enjoyed sipping a glass of wine on the stoep. It could, however, get a little bit noisy if the rest of the accommodation is occupied. Although the farm is slightly out of town, it suits the folk that enjoy less hustle and bustle, and more tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing. Location is beautiful, with stunning views of the mountains. The rooms are cosy and clean, staff was amazingly helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Favourite M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Real farmhouse with modern amenities. Great venue, value for money. Hannelie was a great host. Dankie, tannie, for making our stay comfortable. They even have electric blankets on all beds. I love Whisky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker! So lekker vir die hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sa Lightning S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Uitstekend, fantasties. Wonderlik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Linwood Guest Farm
Dankie Henry Dit was wonderlik om julle hier te ontvang, julle is 100% gaste. Kom kuier asb. weer. Groete Hannetjie

Clarissa F
Kort verblyf
4.6
Nov 2025

Mooi en rustig, kos vir die siel! Dit was 'n lekker huisie. Stil en privaat. Die gasvrou is net die beste! Ons kuier was heel gesellig en bitter lekker. As jy 'n bietjie stilte, lekker ontbyt en mooi uitsigte soek, is dit die plek vir jou! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R711, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb997bd08e66d20445323585f9a0844ead8e3626b7c141fe2bdd227fb7514bea7432eb7c42595270e51d81aab4b7298bf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang