+19
Selfsorg in Paradise Beach

Little Greece in Paradise Family Unit

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ryno V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great value for money. Perfect for families with young children. A blessing to experience the peace and tranquility of Langebaan in a clean, neat and well-equipped space. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer. Baie netjies, bekostigbaar en huislik! Dit het 'n gesellige atmosfeer en laat jou amper nie wil weggaan nie. Baie goeie fasiliteite. 'n Mooi huis in 'n mooi area. Die gasheer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ontspanne, veilig en gerieflik. Het regtig baie lekker gebly. Mis al klaar die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Surisca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Elara street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b8243b606db2b5bf7a1146151103d48e079800ee56b5b34bd5668484c712437cab7d04d35119b06c51bd1620de68e0e468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 6 Elara street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0393061 18.040057

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang