+14
Selfsorg in Pinnacle Point

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S B
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, was vreeslik dankbaar vir die waaiers. Kan nogal bedompig raak by die see! (Dalk net julle foto's opgradeer, die lodge is nie bruin nie - lyk net soos die ander lodges. Wit, met blou dakke - vars en mooi. Dalk oorweeg om sommer die WiFi koste per dag in te werk by tariewe. Glo almal gebruik WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Goeie winds tot 2024. Verblyf was aangenaam. Sal enige tyd weer gaan. More net so bietjie maintenance hier en daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Ons het heerlik gekuier tensyte van die negatiewe punte. Die plek is baie netjies. Maar wil die volgende negatiewe uitlig: die remotes se batterye was almal pap, die TV wou nie werk nie, nie een muurverwarmer het gewerk nie en dit was baie koud, die tweede badkamer het nie warm water gehad nie, die ligte in die eetkamer gedeelte werk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort
Dankie vir die terugvoer. Sal items adresser. Welkom om weer te kom kuier. Jan

Carel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Silwer skoon en netjies! Jan was altyd beskikbaar om te help, nie dat ek hulp nodig gehad het nie. Alles is in die lodge. Bring net 'n tandeborsel. Silwer skoon, alles werk en spierwit beddegoed, wat net bewys alles word 100% skoon gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kutu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Uitstekende diens. Heerlike verblyf. Chartè het uit haar pad gegaan om seker te maak ons bespreking is so pynloos as moontlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort
Dankie - kom maak weer 'n draai!

Elaine D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Gemaklik en netjies. As 'n voorstel kan daar miskien "rechargeable" lampies wees sodat 'n mens nie in die gietdonker sit tydens loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Baie gemaklik en netjies. Geen WiFi was beskikbaar soos per beskrywing op die webblad. Die eienaar kan dalk herlaaibare ligte of sonliggies oorweeg vir gebruik tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dale W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Great place, great view. The place is clean, got a great view, could not log on to the WiFi, the DStv was switched off by the owner and the reception said on their system DStv was not available in that lodge, you need to remove satellite tv available from your advert for the lodge. I would not recommend the restaurant at Pinnacle Point, the service is terrible, got served 2 different wines that were both off, did not have everything on the menu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

5-star experience all around. We thoroughly enjoyed our stay at Lodge 33. The unit was deep cleaned on a daily basis and was well-equipped with all the necessities which a family would require. The unit is spacious with magnificent sea-views. We will most definitely make use of this unit again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort
Thank you for the feedback. Come back soon. Jan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, 194 Mossel Street, D'Almeida, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738f7875bc305ae41a6edd9e634729b94815c5c281dea39316abded19076e261c18478e9c98cd193a63e7c782d482823af25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort 194 Mossel Street, D'Almeida 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197605170898 22.090909481049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang