Pinnacle Point Akkommodasie by Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort | LekkeSlaap
+27

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort bied selfsorgverblyf en verskeie ontspannings- en sakegeriewe aan gaste. The resort offers guests various leisure and corporate facilities.

Dié losstaande huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n platskerm-TV in die kamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en dit bied toegang tot 'n tweede, aparte badkamer.

Elke slaapkamer het ook genoeg kasspasie en 'n skootrekenaarkluis om waardevolle items te stoor. Die oopplankombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het 'n platskerm-TV en die eetarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en lieflike uitsigte oor die landgoed en die see in die verte.

Die landgoed het 'n groot swembad en 'n klein swembadjie vir kinders, 'n kinderspeelarea met sandputte, glyplanke, klimrame, swaaie, vlugbalnette, 'n restaurant, 'n kroeg, 'n spa, konferensiegeriewe en 2 privaat strande. Garden Route Casino is reg langs die landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 4)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASGxyW3iZ6xkuWfAtUXlRiZV6Hv6sKEIeaoAKON4hNENuDMlgxW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 088  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort 194 Mossel Street, D'Almeida 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197605170898 22.090909481049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za