Loerie Mountain Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Michael K - Apr 2024
Algehele gradering
A tranquil and peaceful escape.
Neil H - Feb 2024
Algehele gradering
Private, safe and with beautiful views!
Adie B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent location for cycling.
Neil P - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Dirkya B - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Quiet in nature, just what we needed.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Dankie Dirkya, ek waardeer. Dit was net so lekker om julle hier by ons te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer!
Alicia B - Jul 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Dankie Alicia, dit was ook 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Mariska K - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n rustige area.
Catherine S - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lees meerLoerie Mountain Cabin se terugvoer
Thank you, Cath. You were a great guest & we enjoyed having you here with us. We hope to see you back soon.
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry ontvang.
Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustg, netjies en goed toegerus!
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Dankie Estie dit was 'n plesier om jou hier by ons te kon akkommodeer. Ons hoop om jou sommer gou weer hier te verwelkom.
Alme M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in asemrowende omgewing.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Alme, dankie vir jou terugvoering en dankie dat jy ons plek so mooi netjies gelos het. Ons waardeer ook dat jy ons diere in ag geneem & gerespekteer het. Ons hoop om jou weer hier te verwelkom.
Marina B - Okt 2022
Algehele gradering
Loerie mountain Cabin is klein maar genoeg. Hier kan jy ontspan en vergeet van die alledaagse by die huis. 'n Mens is heerlik in die natuur.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Dankie Marina. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Ingrid C - Okt 2021
Algehele gradering
'n Spesiale plek met aandag aan detail!
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Dankie Ingrid, dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Claudia L - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Thank you Claudia, I appreciate it.
Ansie F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Loerie Mountain Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle weer hier te kan akkommodeer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerielaan 3, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap