9 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1 Loerie Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loeriesingel Huis is geleë in 'n doodloopstraat in die gewilde kusdorp Hartenbos. Die huis bied verafgeleë uitsigte oor die see en die rivier.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. In die leefarea is daar 'n enkelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en bad. Daar is 'n stort en toilet in die tweede badkamer, en 'n bad in die derde badkamer. Daar is ook nog 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 9 mense. Die huis het 2 aparte leefvertrekke bo en onder. Toegang tot die boonste balkon is vanaf die boonste leefarea. Geen klein kinders moet op die balkon toegelaat word nie.
Daar is ook 'n buitebraai naby die eetkamer en kombuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Loerie Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie Singel House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Loerie Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang