Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Singel House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Loerie Singel House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lourens C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens C

Fantasies.

Dis in 'n veilige area, die eienaar is baie vriendelik. Die huis is ruim en vreeslik netjies met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lily M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily M
Saam met vriende

Excellent and very comfortable.

The stay was wonderful and perfect for a getaway with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Heerlike familiekuier!

Ons is 'n gesin met tieners wat saam met die familie Kersfees op Hartenbos deurgebring het. Die huis is heerlik ruim en gerieflik met als wat nodig is. Die uitsig is pragtig en die huis is koel selfs op warm dae. Die area is lekker stil en tog naby genoeg om strand toe te stap vir die meer energieke of fikse spanlede! Die huis het ook 'n gasstoof vir loadshedding. Die braaiplek is al area wat bietjie aandag kort en meer gerieflik en gesellig ingerig kan word. 'n Dekodeerder met Smartcard sal ook gaaf wees. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die tarief is baie redelik vir als wat 'n mens kry. Ons beveel die huis met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrick K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrick K

Dit was heel goed.

Die huis is skoon en netjies, en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf met see uitsig.

Lieflike ruim huis met meer as genoeg spasie vir 'n groot familie of 'n groep vriende. Dit het alles wat jy mag nodig kry gedurende jou vakansie. Mooi uitsig oor die see en riviermond. Dit is in 'n stil straat en baie veilig. Daar is 'n slim-TV en jy kan met jou eie WiFi en DStv-app in-log sonder om jou dekodeerder saam te bring. Ons het baie lekker gebly die langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Rustige plekkie met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou.

Huis is lekker ruim en genoeg slaapplek vir ongeveer 8 mense. Het ons verwagtinge oortref en ons sal graag weer wil terugkeer vir toekomstige vakansies by Loerie Singel House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M
Gesin met tieners

Beste ligging in Hartenbos.

Die huis het 'n ongelooflike uitsig oor die see en Hartenbos se strandmeer. Dis 'n lieflike ruim huis wat genoeg kuier spasie het vir groot mense en groot kinders. Die kombuis het alles wat jy nodig het en baie meer as die meeste vakansiehuise (veral die skerp messe). Die huis is uit die pad van die ergste warboel in Hartenbos, maar naby genoeg dat jy vinnig by enige van die Hartenbosstrande kan uitkom. Die dubbelmotorhuis help baie om fietse en strandgoed veilig en uit die pad te hou. Daar is wel nie 'n groot buitestoep nie, maar wel genoeg kuierareas binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Lieflike huis en kan stap na winkels of strand toe. Gasvryheid puik.

Sal definitief weer van die huis gebruik maak as ons groot groep is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loeriesingel 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b6d9dd5f00188f00190c5536c93fd809ed5204779132007a4ca6db8b883c5381aa634600ff61894762b8d24438549b7d372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 1 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.118698469636 22.114175766323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem