Luché's
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 280, Eenheid 38, Fijnbos Paradijs Eco-Estate, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Luché's is 'n lieflike huis op Fijnbos Paradijs Eco-Estate in Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n tuin met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Flora-weg 280, Eenheid 38, Fijnbos Paradijs Eco-Estate, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 280, Eenheid 38, Fijnbos Paradijs Eco-Estate, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap