+44

Luxury Beachfront Bliss - Ocean & Mountain Views

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Beachfront Bliss – Ocean & Mountain Views is 'n moderne vakansiewoonstel in Bloubergstrand, 'n gesogte kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n knus kaggel in. Die ruimte maak oop na 'n balkon met asemrowende 180-grade-uitsigte oor die see en 'n pragtige uitsig oor Tafelberg. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Daar is 'n toegewyde kantoorruimte, ideaal vir afstandwerk. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, veilige parkering en 'n gemeenskaplike plonspoel. Ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, bied Luxury Beachfront Bliss die ultieme kombinasie van gemak, styl en natuurskoon.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hillary Jean Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f92d6a9cc8c16e6fcfc56c299c5ad65e42f6b1450dc1e1a03c2869a89fbaff194a948e953a76eb572d3c45be9e7d988d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 32 Coral Road Atlantic Terraces 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.816037 18.4745399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang