4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury on Dorp bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel bo die bekende Dorpstraat in Stellenbosch. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n toegangsbeheer-hek, aangewese ondergrondparkeerplek en nagsekuriteit.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n Nespresso-koffiemasjien, keramiek-stoofplaat, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en 'n droograk toegerus. Daar is gratis WiFi.
Dorpstraat is 'n ouwêreldse straatjie met 'n eikelaning, talle geskiedkundige strukture, lieflike restaurante en spesialiteitswinkels. Stellenbosch is 'n bekoorlike dorp met pragtige wynplase en uitsonderlike berguitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury on Dorp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang