Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury on Dorp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Luxury on Dorp
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Desere S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desere S

Parkering is 'n probleem en daar is geen voorsiening vir loadshedding nie.

Werklik 'n lekker sentrale plekkie om te bly maar die parkering was 'n groot probleem. Ek sal ook sê dat jy jou gaste moet waarsku dat jy nie voorsiening maak vir loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Plek is goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Gesin met klein kinders

Was 'n baie netjiese woonstel met alles wat 'n mens sou wou hê vir 'n vinnige oorslaappunt.

Die woonstel is veilig en baie netjies uiteengesit, sal Luxury on Dorp voorstel vir iemand wat in die area moet oorslaap of moontlik 'n ruk moet bly. Vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexa B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alexa B
Gesin met tieners

Family holiday in centre of Stellenbosch.

Unit is quite small for a family of 4. Fine if you are just looking for a place to sleep. 4 people cannot sit comfortably in the lounge which made it feel really cramped. It looks much bigger in the photographs than it actually is. Beds were very comfortable. Parking available for a small car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die eenheid was netjies en veilig. Goed geleë. Die WiFi het baie goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noisy and cold, no luxury.

During our visit it was about 11 degrees outside, the apartment had no heating at all so it was chilly inside. When I asked for heating, the owner advised us to stay in bed and drink wine. Her communication was extremely businesslike, quite dismissive, and almost disrespectful. The worst thing was not the temperature but the noise in the building. Many students are in the building, drinking and playing loud music, parties in the pubs across the street, a squeaky gate just below which opened every 10 minutes, and thin glass windows which do not bar the outside sound. The 'curtain' is a thin white blinder, not blocking the light from outside. My husband had not slept most of the night and it was hard getting up in the morning. When we asked for a little flexibility on the checking out time (10 am), the owner showed no leniency and asked us to respect the time. This was such a bad experience that we advise everyone not to rent this place unless you like noise and you visit in Summertime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury on Dorp se terugvoer

As a host we do our absolute best to provide guests with exceptional service. Unfortunately certain factors are beyond our control for instance the noise level in a student town.

We provide extra blankets for each bedroom that is suitable during the winter months as well as a heater (that was unfortunately still in storage).

Unfortunately due to load shedding and new guests checking in at 14:00, it is quite impossible to be flexible on a 10:00 check out time.

We have apologised profusely for each discomfort the guest had to endure. We take each critique with praise and will do our best to improve on each and every one. Thank you for your detailed feed back.

Luxury on Dorp
Ingrid N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N

Amazing stay.

Central, clean, safe and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen E
Saam met vriende

Wens ek kon langer bly.

Die atmosfeer was ongelooflik, die woonstel was op die perfekte plek en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L

Het 'n heerlike nagrus gehad. Plekkie is netjies en goed toegerus.

Parkering was 'n uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada S
Gesin met tieners

Gesellig en baie gesien in die kort tyd, veral die pragtige sculpture garden van Dylan Lewis.

Baie goeie diens met die versorging van die sleutels en die sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Besigheidsreis

Vriendelike diens en hulp.

Goed geleë. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Gesin met tieners

Perfek. Uitstekende waarde vir geld en ligging.

Baie netjies en van 'n hoë standaard. Enigste issue was dat kitskoffie en moontlik vars melk voorsien kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vasti R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti R
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en veilig.

Naby skole vir sportbyeenkomste. Stapafstand na winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Baie sentraal geleë.

Moderne afwerking. Veilige parkering. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese stort.

Naby eetplekke, kan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre J
Saam met vriende

Vinnige oornag in 'n oulike plekkie.

Baie gerieflik en netjies, goeie ligging en aangename verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K

Baie netjiese skoon moderne verblyf.

Sentraal geleë. Uitstekende diens vanaf die eienaar op al ons navrae en versoeke. Ons seun is daar en sal ons beslis weer die verblyf benut. Absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus en sentraal geleë, maar effens raserig.

Goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a5b8c340ba91878a5bf1e66b15f2de7431fc6fae4566828b6a1fd3d9c3fd8e208c5d9d56769465017b1e82c752554d9218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 69 Dorp Street Barlinka 6 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940213 18.8557135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem