Madeliefie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie goed en ek sal beslis dit aanbeveel. Dit was baie lekker en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gastehuis, baie mooi, skoon, vriendelik, oornag net een aand vir Ontbytsake Gala. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Sal weer daar bespreek. 'n Baie aangename gasvrou en baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roblene R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfect location for people coming to explore. We had a lovely stay. We loved the aesthetic of the room and it had everything we needed for our overnight stay. It is located on the main road close to restaurants, a shopping mall and wind farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria C
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Uitstekende gasvrou. Pragtige plek. Veilige, netjies en ek het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dankie. Ons het oornag vir 'n sporttoernooi en alles was perfek. Netjies en skoon kamers. Vriendelik en hulpvaardig ontvang met aankoms. Gevoel asof ons by familie kuier. Dankie, sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Dit was werklik waarde vir geld, goeie diens, sal dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Highly recommended for business or leisure travel. Clean, well-appointed, comfortable accommodation! A warm, helpful welcome from Minette. Just be warned about stairs if they are a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Home away from home. Fantastic. Nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie & Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08891e6f763cad3d24dad35cfe5b1f62b512ec6deec517e071825088e729450621fd443e0159f387d23cb59000fd1c30c84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 424 Main Road Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720497 18.963133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang