Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeliefie

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is ook ingerig met geriewe soos lugversorging, gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 18 jaar moet deur 'n volwassene vergesel word.
Rook is verbode in die kamers en die hoofhuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Ontbyt word slegs van Maandae tot Saterdae bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer is ook ingerig met geriewe soos lugversorging, gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 18 jaar moet deur 'n volwassene vergesel word.
Rook is verbode in die kamers en die hoofhuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Ontbyt word slegs van Maandae tot Saterdae bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08891e6f763cad3d24dad35cfe5b1f62b512ec6deec517e071825088e729450621fd443e0159f387d23cb59000fd1c30c84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 424 Main Road Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720497 18.963133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem