Magalies B&B @ Langenhoven Park

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was goed, het lekker gebly. Plek is goed ingerig vir oornagstop. Dit was baie goed, het lekker gebly. Plek is goed ingerig vir oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kc M
1 nag
5.0
Des 2025

Tranquility! It was definitely a home away from home. Beautiful home with a lovely garden and a fully equipped room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezane
Magalies B&B @ Langenhoven Park
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Petro K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Vriendelike verwelkoming, netjiese verblyf, waarde vir geld! Baie rustige area en netjiese, skoon verblyf. Tafel op patio in pragtige tuin vir ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezane
Magalies B&B @ Langenhoven Park
Baie dankie vir jul pragtige terugvoering.

Uwe K
1 nag
4.8
Des 2025

Mooi kamers. Goeie mense. Veilig. Ek het lekker gebly by hulle. Kommunikasie was goed, kamers was baie mooi en parkering was veilig. Ideale verblyf vir reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lezane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf463aa23aa09e60e19fd767d9301b7bcfea53a48f8639f296c7da24c0fb0056c5c38e7bbd0e3e69af566a7e6019e5d96011c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 12 Sarel Pretorius Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0934 26.153642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang