Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Gesinskamer
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Family Room
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-rookareas.
Slegs die aantal gaste wat bespreek is, mag oornag. Geen bykomende gaste sonder vooraf reëling nie.
Geen troeteldiere word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.
Wees asseblief respekvol teenoor ander gaste. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Ontbyt word op vooraf gereëlde tye bedien (indien bespreek).
Selfsorgeenhede moet netjies gehou word.
Braai slegs in die aangewese areas, en maak asseblief skoon na gebruik.
Hou deure en hekke toe. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore items nie.
Gebruik slegs die aangewese parkeerarea.
Enige skade aan eiendom of meubels sal aan die gas gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang