Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Dinokeng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anke B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Enjoyable stay at Mangwa Valley Lodge. We enjoyed our stay; the self-catering chalets were very comfortable and clean. The staff was very friendly and helpful. We were a bit disappointed that there was no longer a games room, as a table tennis table was featured in the brochure and would have been nice for the teenagers. We enjoyed the game drive and nature walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik, skoon, gasvry. Sal vir seker by Mangwa Valley Game Lodge & Spa oorbly. Super vriendelike staf, die kos was 5 ster gewees. Die verblyf is skoon, mooi uitsig met baie wild om 'n lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapseka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyed every moment. It was great, can't complain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige heerlike plekkie. Ons het heerlik gerus en baie lekker gekuier! Die kos was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Excellent value. Great - accommodation was clean and very adequately suited to needs. Staff were very attentive and eager to please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie rustig. Sal weer wil kom kuier. Kos was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly. Heerlik gebly, vriendelike span wat mens help. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metse K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent service. The food was delicious and we loved everything about the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die beste diens en baie beleefde personeel. Ek wil almal daar bedank. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

‘n Goeie idee vir 'n lang naweek. Dit was regtig lekker stil die eerste 2 aande. Ons het net die 1ste aand opgradeer na 'n selfsorg chalet. Ons bure was ongelukkig belaglik lastig met 6 klein skreeuende kinders. Maar die kos, die spa-behandeling, en game drives was regtig baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Proxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 990
35 % AF
R 2 990 R 1 944
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 990
35 % AF
R 2 990 R 1 944
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 990
35 % AF
R 2 990 R 1 944
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Wagendrift, Portion 15, 125 Groenfontein, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 69 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0581844e24a5c904dba08320e421d0c7fc396dbd761f7dfc16cf9143f772016a4cfa07df36f9c79bbaf5d2d041efdc9a64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R1 944 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382639935965 28.461488485336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang