+102
Wildsplaas in Dinokeng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Dubbelkamers
Vanaf R2 990
R 2 990 R 1 944
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n lessenaar met stoele, klerekas, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n stoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Aandete en ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders wat 3 jaar oud is bly gratis.

Gaste moet asb. let dat die volgende kamereenhede nie WiFi het nie: Executive Chalet, Luukse Tente en Dubbelkamers 8 en 9. WiFi is in sekere areas soos die ontvangslokaal beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Tente
Vanaf R3 050
R 3 050 R 1 983
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van dié seiltente beskik oor 'n dubbelbed en 'n stort. Die tente het ook 'n rusbank, klerekas, plafonwaaier en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Aandete en ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders wat 3 jaar oud is bly gratis.

Gaste moet asb. let dat die volgende kamereenhede nie WiFi het nie: Executive Chalet, Luukse Tente en Dubbelkamers 8 en 9. WiFi is in sekere areas soos die ontvangslokaal beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is apart, privaat en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die kamer het ook 'n yskassie, rusbanke, klerekas, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Aandete en ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders wat 3 jaar oud is bly gratis.

Gaste moet asb. let dat die volgende kamereenhede nie WiFi het nie: Executive Chalet, Luukse Tente en Dubbelkamers 8 en 9. WiFi is in sekere areas soos die ontvangslokaal beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met slaapplek vir 6
Vanaf R4 395
R 4 395 R 2 857
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 3 slaapkamers, 1 solderkamer, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elke 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 enkelbeddens wat na 'n stoep lei. Beide bad- en stortgeriewe word voorsien. Elke chalet het braaigeriewe en 'n boonste en onderste stoep met sitplek. Die chalets het ook staanwaaiers en klerekaste.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders wat 3 jaar oud is bly gratis.

Gaste moet asb. let dat die volgende kamereenhede nie WiFi het nie: Executive Chalet, Luukse Tente en Dubbelkamers 8 en 9. WiFi is in sekere areas soos die ontvangslokaal beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Chalet
Vanaf R4 895
R 4 895 R 3 182
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder en het slaapplek vir 8 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die solder het 4 enkelbeddens. Daar is 'n stort, of 'n bad, asook 'n wasbak en 'n toilet in die badkamers. Ander geriewe sluit 'n sitarea, kombuis, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang in.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders wat 3 jaar oud is bly gratis.

Gaste moet asb. let dat die volgende kamereenhede nie WiFi het nie: Executive Chalet, Luukse Tente en Dubbelkamers 8 en 9. WiFi is in sekere areas soos die ontvangslokaal beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 990
R 2 990 R 1 944
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

De Wagendrift, Portion 15, 125 Groenfontein, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 69 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0581844e24a5c904dba08320e421d0c7fc396dbd761f7dfc16cf9143f772016a4cfa07df36f9c79bbaf5d2d041efdc9a64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R1 944 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382639935965 28.461488485336

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang